Marisa Keuris2012-08-30"Die feit dat die tafereel so ’n lang geskiedenis het en vanaf die vroegste vorme van drama en teater ’n rol gespeel het – veral binne die sogenaamde prosessieteater – het my genoop om kortliks ook vanuit ’n wyer (en meer historiese) perspektief na hierdie konvensie te kyk."
2012-08-29"Daar is ’n sosiaal-politieke tydbom aan die ontwikkel. Sonder kwalifikasies en voldoende skoling is die jeug tot werkloosheid gedoem, wat sal veroorsaak dat hulle ’n probleem raak vir die samelewing."
Johannes Comestor2012-08-29"In hierdie derde skrywe oor PG du Plessis se Fees van die Ongenooides (Kaapstad: Tafelberg, 2011) gaan ek die seggingskrag van sy Afrikaans aantoon deur sinne uit sy roman aan te haal."
Sam de Romijn, Naomi Meyer2012-08-29On Thursday the 31st of August 2012, the launch of the Imbewu Trust takes place in Cape Town. Sam de Romijn, co-founder, gives Naomi Meyer some background on the Trust.
Corlietha Swart2012-08-29Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) het op sy jaarlikse nasionale Slypskool vir Ontluikende Skrywers die wenners van die landswye BSV-Skryfwedstryd vereer. Hier is foto’s van die geleentheid.