Pasgelaai
Die ingrypende werking van Johannes 14:6 teenoor sinkretisme
2012-08-08 Daar is te veel mense, sommige selfs onder diegene wat hulself as gelowig aanstip, wat hierdie Godsvreemde ‘verdraagsaamheid’ teenoor ander, nie-Jesus Christus gerigte, religieë het.
Hou die Ou en Nuwe Testament met mekaar verband?
2012-08-08 Natuurlik! Die ou dissipels en apostels het daarvoor gesorg: hulle het seker gemaak dat alles wat hulle doen en sê in ooreenstemming is met die ou geskrifte, om daardeur te kenne te gee dat al die voorspellings "waar" geword het.
Seun word geweier by skool – raad gevra, asb.
2012-08-08Seun word geweier by skool – raad gevra, asb.
’n Klein lewe allesbehalwe klein
2012-08-08 "Haar storie is nie uniek aan haar nie, maar is universeel van alle wit vroue wat sedert die vyftigerjare in Suid-Afrika grootgeword het."Geter en normaal – briewe op die vakansiedag
2012-08-08 LitNet se posbus is oop op Vrouedag vanjaar, ook al hou die land vakansie!Robinson Regstreeks: Vrouemaand
2012-08-08 "Ons hoor wat hulle motiveer en hulle gee raad oor hoe vrouens hulle volle potensiaal kan bereik."Robinson Regstreeks: Verhoudings en seksualiteit
2012-08-08 "Dis vrouemaand en om dit te vier, gesels ons oor ‘n kwessie wat alle vroue raak – verhoudings en seksualiteit."
Moedertaalonderrig is ’n mensereg
2012-08-08"Die (bruin) gemeenskap in die Katriviervallei buite Fort Beaufort is platgeslaan omdat hul enigste Afrikaanse skool in dié omgewing binnekort moet sluit en hulle by die nuutgeboude Xhosatalige skool ingelyf moet word."
Kaaps in fokus-referaat: Ekonomiese bemagtiging deur Kaaps
2012-08-07"Die ontginning van Kaaps se ekonomiese potensiaal is nie ’n hersenskim nie."
