Pasgelaai

Spoonerismes, bv: "Vet mooi nokkol"

Johannes Comestor 2012-06-25 Reusedwerg het onlangs geskryf: "Die mense sit en doen vet mooi nokkol" (SêNet, 18 deser).

Kitaar-hardebaarde neem voortou by Dullstroom Winterfees

Steyn du Toit, Dullstroom Winterfees 2012-06-24 Die Dullstroom Winterfees vind oor die naweek van 6 tot 8 Julie plaas. Volgens die organiseerders neem kitaar-hardebaarde Dan Patlansky en Albert Frost hierdie jaar die voortou. 

Die Culludroid-filmfees: Van lewende klankbane tot Nazi's op die maan

Steyn du Toit, Paul Blom 2012-06-24 Hierdie jaar se Celludroid-filmfees sluit 'n lewende opvoering in van 'n nuwe klankbaan vir Fritz Lang se legendariese 1927-stilfliek Metropolis deur die Makabra Ensemble. Volgens Paul Blom, een van die organiseerders, kan kykers selfs uitsien na Nazi's op die maan!

Innibos: 27–30 Junie 2012

Mathews Phosa, Sandra Jacobs, Naomi Meyer 2012-06-22 Wat is Innibos? Twee van die direksielede vertel.

Innibos-onderhoud: Lulu Botha vertel hoe Grieta geleerdheid kry

luluraai, Naomi Meyer 2012-06-22 "Grieta is real – sy weet nie hoe om te pretend nie. Sy is eerlik en baie snaaks. Sy verstaan baie meer as waarvoor sy haarself krediet gee. Sy besef glad nie hoe spesiaal sy is nie en presies daar lê haar sjarme."

Innibos vereer Pieter Fourie

2012-06-22 Innibos vereer vanjaar vir Pieter Fourie vir sy uitnemende skrywersbydrae tot die Afrikaanse kultuurskat.

Die kat kom terug

Kerneels Breytenbach 2012-06-22 Nuwe uitreikings deur ou bekendes: Billy Bragg & Wilco, Willie Nelson, Patti Smith, Smashing Pumpkins en The Beach Boys.

Wat het geword van die blomme? (’n Niewetenskaplike besinning oor revolusie en die Groot Goue Treffer)

Albert du Plessis 2012-06-22 "Die gemiddelde Afrikaanssprekende word vandag meer as ooit deur die Afrikaanse media toegegooi met ’n oorvoorsiening van die 'eie ons', ter uitsluiting van enige vernuwende invloede vanuit die res van die wêreld."

Musiek vir die sintuie

Chutney de Ridder 2012-06-22 “Musiek besit die beherende aandeel in die maatskappy wat die vyf sintuie van die mens bestuur.”

Wat is ’n reis sonder padkos?

Jason Lloyd 2012-06-22 "Die Sondag terug Kaapstad toe was roosterbrood, skaapnek, soetpatat en stampmielies vir my ingepak. Op pad, nog voordat ons die lughawe bereik het, was die kosblikke leeg."

LitNet-blits #10

Naomi Meyer 2012-06-22 LitNet-blits #10

Baroque music in lunch hour concert

2012-06-22 A lunch hour concert featuring music from the 17th and 18th centuries is taking place on Friday, 29 June at 13:00 in the Dr Miriam Makeba Concert Hall at Unisa.

Goldberg quartet joins with Malcolm Nay in concert

2012-06-22 The String Quartet Op 11 by Bartók and Brahms’ Piano Quintet Op 34 will be performed by the Goldberg String Quartet on Sunday 24 June in the Enoch Sontonga Hall.

elandsmoedermelk innie are

Jacobus Faasen 2012-06-22 indringers, inkommers, oud-koloniaalgesindes ...

Ek hoop nie dit gebeur weer nie ...

Jan Rap 2012-06-22 "In die eerste toets teen die Engelse gee Hougaard 'n taktiese skoppie met minder as 2 minute speeltyd oor. Natuurlik gee die Engelse nie besit af nie en fase op fase vorder hulle totdat hulle punte aanteken en die Springbokke lyk toe na die wedstryd nie so goed as wat hulle op minuut 78 gelyk het nie."

Die kerk

Pieter van Niekerk 2012-06-22 Die kerk is nie dood nie

Luke, jy daar in Korea

Maya 2012-06-22 Suid-Afrikaners is geneties "gegear" om egigiets te oorleef.

Volwasse ervaring

Hennie Fritz 2012-06-22 Die stoeiende gedagtes van die afgelope klompie uur, wat hulle as ’n skryfding nou gestalte wil gee, is moontlik nie net gevorm in die uitvoering van ’n dagtaak nie, maar was moontlik ook die resultaat van ’n stuk nuuskierigheid. Daarom, en seker ook om my sogenaamde heilige onskuld te beskerm, moet ek noem dat die ondervinding van gister in werksverband was – suiwer aldan nie.

Ek het jou resep ingespan, Maankind

Duitswester 2012-06-22 Bottom line Maankind, jou resep is geprint en in my plakboek, dis erg lekker.

LitNet: Jou naklanke

2012-06-22 LitNet: Jou naklanke
Top