Pasgelaai
Boekpraatjies: Wilna Adriaanse
2012-06-19 Wilna Adriaanse sal in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) gesels oor haar roman ’n Klein lewe wat pas verskyn het.
Boekpraatjies: Hannes de Beer
2012-06-19 Hannes de Beer, skrywer van die streeksboek ’n Storie van Boesmanland sal met Louis Esterhuizen gesels oor dié besonderse publiukasie.
John Kannemeyer – ’n jare lange vriend en ondersteuner
2012-06-19 “John Kannemeyer was ’n jare lange vriend en ondersteuner van Hemel & See Boeke. Ek dink met groot respek aan hom en het net goeie herinneringe aan die jare wat ons saam aan boeke gewerk – en saam lekker geëet en geskinder! – het.”SA Illustrators: Séan Verster
2012-06-19 “From then on I drew everything I saw, and still do. I was lucky to have a father who worked for a paper factory, so I always had top-quality supplies, and needless to say, I filled everything with drawings.” Séan Verster, full-time illustrator, shares his passion for caricatures and comics with Bibi Slippers.
Anton Karstel: Youth Day opening at SMAC Cape Town
2012-06-19 Anton Karstel's latest exhibition Youth Day will be opened at SMAC Cape Town later this month.Eendagmooi deur Kristel Loots
2012-06-19 “Eendagmooi is Kristel op haar beste. Die humor is vars, skerpsinnig en hedendaags, die karakters deurleef en geskakeerd en die leser kan nie onbetrokke bly nie.”
Wees versigtig wat jy oor skisofrenie en medikasie sê
2012-06-19 Ek glo ons moet verantwoordelik optree hier op SêNet as ons oor die onderwerp skryf.Ek was hier deur Nanette van Rooyen
2012-06-19Frankie se gesin is anders. Behalwe dat haar pa soos Atilla die Hun lyk, met sy wilde hare en harige voorarms, kom hy van Vlaandere en hy praat nog steeds Nederlands – en soms ’n bietjie Frans as hy Frankie wil treiter.
Feit soos ’n koei: Veroordeel rassediskriminasie of jy is self skuldig
2012-06-19 Daar is altyd baie klaers, maar hierdie is wat julle moet doen ...Seisoen van genade deur Alta Cloete
2012-06-19 Karakters wat reeds hulle droefheid en woede verwerk het in die Geur-reeks keer in hierdie nuwe roman terug en loop ’n pad van genade saam met Karla en Chris.
Evangelie vir eunugs, gays en Afrikane
2012-06-19 "Die Christendom het nooit ’n territoriale sentrum gehad nie (die kerk wel). Die sentrum is Jesus Christus, waar Hy ook al bekend word is daar ’n potensiële sentrum van geloof en getuienis aanwesig."
Op elke aksie volg daar ’n reaksie
2012-06-19 Elke aggresiewe aksie, sal ’n aggresiewe reaksie ten gevolg he. Elke goedgesinde aksie sal ’n goedgesinde reaksie uitlok.Wat soek jy in ons sprokie? deur David Conway
2012-06-19 Eendag lank gelede was daar ’n Groot, Nare Wolf. Hy was al te oud om te raas en te blaas en die Drie Varkies se huis om te blaas.LitNet Akademies-resensie-essay: Kaapstad Karma-polisie ontmoet die Bokke: ’n voortdurende spel tussen die oop en die geslote teks
2012-06-19 "Die roman is in ’n voortdurende spel tussen die oop en die geslote teks en die modelleser word gedwing om dit as ’n ernstige roman te lees weens die komplekse semantiese universum wat hier aangebied word."
Een en ander oor dr Willie McCloud se rede
2012-06-18 Wat geloof betref, wil Afrikaners op hul eie voete staan. Maar ek dink nie so nie.
Vir Rika oor gehaltemusiek in Afrikaans
2012-06-18 "Met ’n bevolking van ordes groter as die Afrikaanssprekende word dieselfde probleem as joune ondervind in Amerika, Europa, Suid-Amerika en heelwaarskynlik Sjina en Japan. Nie dat hierdie feit jou frustrasie gaan verlig nie maar weet darem dat jy nie alleen is nie."
