Annemarié van Niekerk, Naomi Meyer2012-08-01"Die wonde van die verlede kan nie so vinnig genees nie; ons moet geduldig wees; die skade wat aangerig is deur apartheid is onvoorstelbaar groot. Dit smeul nog voort, en elke nou en dan word daar weer nuwe vuurtjies aangesteek." Annnemarié van Niekerk gesels oor Amsterdam, oor boeke in die buiteland – en oor Melt Myburgh.
2012-07-31Hans du Plessis, skrywer van verskeie gewilde Griekwapsalms, se jongste bundel, Karos orie dyne, word in middel Augustus by die Protea boekwinkel in Potchefstroom bekendgestel.
2012-07-31Die skrywer Willem Nicol gesels hierdie Augustus tydens die bekendstelling van sy jongste boek, Rykdom in eenvoud, oor die oplossings vir ’n gejaagde lewe.
2012-07-31Michiel Heyns sal op 15 Augustus by The Book Lounge met Loftus Marais gesels by die bekendstelling van die digter se jongste bundel, Kry my by die gewone plek aguur.
Anna Ahllers2012-07-31"Iemand braai vleis. Naby, sê die rokie wat om my draai op pad kar toe. Binne-in die motor klou die vetdeurtrekte doringhoutgeur aan my vas en laat my maag ’n sekonde lank ruk. ’n Motor swaai om die hoek en gooi sy hoofligte oor my; gryp die honger weg ... soos Joop se oë, netnou."
Darryl David2012-07-31The Breyten Breytenbach Festival took place from 13 to 15 July 2012 in Montagu. Darryl Davids, organiser of the festival, showed LitNet his photos.
Duitswester2012-07-30"Ek sit annerdag so met halwe oplet die Sjinese se "horoscope" en betrag. Die prentjies was heel fraai geteken. Kunstige spulletjie, die Sjinese. Hul "tekens" is ’n kat, os, tier, haas, slang, perd, bok, aap, hoender, hond, vark en ’n draak."