in haar viervertrekhuisie
aan die duin se gatkant
het ’n honger see afgesweer
wat geliefdes wegneem
en nêrenster teruggee
maar die see bly flankeer
druipnat agter die duin
in golwe springjurke
lipstiek poeiers en rouge
0in haar viervertrekhuisie
aan die duin se gatkant
het ’n honger see afgesweer
wat geliefdes wegneem
en nêrenster teruggee
maar die see bly flankeer
druipnat agter die duin
in golwe springjurke
lipstiek poeiers en rouge
0