Pasgelaai

om digter te word

Adriaan Coetzee 2012-06-21 Adriaan Coetzee beleef ’n insig oor digterskap.

New Urban Tribes of South Africa: Dion Chang weighs in on modern South Africa

Steyn du Toit, Dion Chang 2012-06-20 Dion Chang's latest book, New Urban Tribes of South Africa, can be seen as part anthropological essay and part marketing tool. He explains to Steyn du Toit why this book provides a fascinating glimpse at where modern South African society sits in 2012.

Die Tuindwergies: Nuwe CD en toer in Julie

2012-06-20 Die gewilde groep Die Tuindwergies reik op 2 Julie 2012 hul tweede vollengte album Terwyl die Donker Wolke Dans uit.

Exclusive Books Winter Sale: Winner announced!

2012-06-20 It’s time to get out from under the blanket, put down that mug of hot chocolate and instead warm yourself with the thought of all the magnificent books that will be on sale at this year’s Exclusive Books Winter Sale.

Gymnopédies

Marius Crous 2012-06-20 "... anderkant die heining
meteens die bopunt van ‘n kerk
vroue in die tuin en kinders
wat die geel blare opgooi
soos stralekranse en vlinders."

Daar is hoop in herwinning

Albert Maritz 2012-06-20 “Die indrukwekkendste is dat dit ‘n selfgeskepte produk is, uit plaaslike bodem, met die groepseenheid die prioriteit.”

Dumas wen Vermeer-prys met huiweringwekkende emoties

Carina van der Walt 2012-06-20 "Op Vrydag, 15 Junie, het beide die Trouw en die NRC-Handelsblad aangekondig dat die Suid-Afrikaans gebore Marlene Dumas die Johannes Vermeer-prys 2012 gewen het. Dit is die Nederlandse staatsprys vir kuns."

The Troll Hunter an executed hoot

Réney Warrington 2012-06-20 “What a brilliantly filmed and executed hoot! An intelligent mockumentary that manages to both mock and scare!”

Oppikoppi Sweet/Thing is witwarm

Ruan Stix Fourie 2012-06-20 Die koue weer kruip onder almal se klere in en saam met die koue kom ook opgewondenheid, want die koue voorspel dat Oppikoppi om die draai is.

Adapt or Fly

2012-06-20

Adolf Hitler verskyn op die verhoog en maak gevaarlik nou verbintenisse tussen sy diktatorsbewind en dié van “Jew Jew” (JuJu; Julius Malema) en die ANC. Pieter-Dirk Uys bedank dié slag nie PW Botha vir sy titel nie, soos die geval was met ’n vorige vertoning, Adapt or Die (woorde uit die mond van dié oudpresident), maar liewer die ANC Jeugliga se woordvoerder vir ’n nuwe titel, Adapt or Fly.

Regsmening: die volkslied vir die volke

Owen Dean, Cobus Jooste 2012-06-20 Waarom die koerante Sondag verkeerd was oor die volkslied.

Pieter van Niekerk oor eunugs en nog wat

Kobus de Klerk 2012-06-20 Onthou tog die mens se veronderstelde Eerste Liefde - God, die HERE Jesus Christus.

'n Afrika-skeppingsverhaal (I)

Cornelius Henn 2012-06-20 Jou bydrae oor "Konings, stamhoofde, kapteins", het my wel in 'n mate tot die besef gebring rakende hoe min "Westerlinge" werklik iets van ons Afrikakultuur weet.

Fornikering op ’n afstand bekyk

Hennie Fritz 2012-06-20 Seks, seks en nog meer seks ...

Demokrasie en demokratisering in Afrika (Deel 1): Konsepte, teoretiese benadering, historiese oorsig en huidige stand

Chris Nelson 2012-06-19 "Terwyl die demokratiseringsproses in die meeste wêrelddele met aansienlike sukses geïnisieer en gekonsolideer is, was dit in Afrika nie die geval nie."

From Heidelberg to Hollywood

2012-06-19 From Heidelberg to Hollywood – a musical extravaganza!

Blacksheep TV #34: Sangoma

Blacksheep 2012-06-19 The blacksheep characters discuss the mysterious ways of the sangoma in today’s cartoon.

Go'el Yisra'el - Verlosser van Israel boekbekendstelling met Hebreeuse ontbyt tydens Vryfees: 11 Julie 2012

2012-06-19 Lux Verbi nooi jou vriendelik uit om ’n heerlike Hebreeuse ontbyt saam met skrywer Marzanne Leroux-Van der Boon te kom geniet.

Uitverkoping: LAPA Uitgewers – 50% af

2012-06-19 LAPA Uitgewers in Pretoria en Kaapstad bied ’n wonderlike uitverkoping aan! Sekere gemerkte titels word teen ’n afslag van 50% aangebied!

Die bekende Bollie is terug!

2012-06-19 Huisgenoot se Bollie-tydskrif sal ’n nuwe geslag lesers se verbeelding aangryp – en sy ouer aanhangers kan gerus ook saamlees. Moenie hierdie versamelaarsitem misloop nie.
Top