2012-07-25Die spitsberaad oor onderwys vind op Saterdag 28 Julie 2012 in die ouditorium van die Athlone Skool vir Blindes, Athlonestraat, Beroma, Bellville-Suid plaas.
Deborah Steinmair2012-07-25"Die meeste van sy woorde het verlore geraak tussen motherboards wat in duie stort en inboxes wat oorloop en tot niet gaan, hierdie is maar ’n paar snarse wat ek op my rekenaar kon opspoor. Al wat ek oorhet, is ’n geroeste perdeskoen en ’n handvol herinneringe. Dankie SêNet (I think)."
Jaco Barnard-Naudé, Pierre de Vos2012-07-24"Behoort die vernedering van ’n politikus aan die hand van ’n kunswerk ooit gevier te word, of moet dit te alle tye verwerp word?"
Annie Klopper2012-07-24"Taxi Violence’s George van der Spuy and Nic Gaud of 7th Son are the founding members of a grungy rock ’n roll side project that has me not only excited, but also a little worried that I might struggle to listen to anything else this year."
Henry Cloete2012-07-24Die rockgroep Glaskas het onlangs 'n nuwe album, Verganklik en afhanklik, vrygestel. Henry Cloete het 'n paar vrae aan Deon Meiring, hoofsanger en liedjieskrywer van die groep, gestel.
Mathilda Slabbert2012-07-24Mathilda Slabbert reageer op Susan Smith se LitNet Akademies-artikel "Die aard van ekopoësie teen die agtergrond van die ekokritiese teorie met verwysing na enkele gedigte van Martjie Bosman".