Pasgelaai
Oor die jong Afrikaner en die kruppel driepoothond – Roelof van Wyk gesels oor sy kunsuitstalling in Kaapstad
2012-07-24 Die projek is ‘n persoonlike refleksie oor my Afrikanerskap, ‘n ondersoek na wat dit beteken om in hierdie tyd en plek as wit Afrikane, deur die lens van Afrikanerwees, die goed en die sleg daarby ingebou, my plek hier en nou, te bekyk.
Op soek na Coenie Slabber
2012-07-24 Kan julle dalk help? Ek wil graag kontak maak met Coenie Slabber. Ek woon al meer as twaalf jaar in China en het jammerlik kontak met soveel van my vriende verloor - Coenie is een van hulle.
Wie weet iets van die werk van ’n deur-tot-deur-verkoopsman?
2012-07-24 Wie weet iets van die werk van ’n deur-tot-deur-verkoopsman?
Uit die Argief: Kleinboer se eerste brief op LitNet
2012-07-24 Vrydagmiddag. My baas het my pas uitgetrap. Dit was nie so erg soos ek verwag het nie.
Vertel my van die bloglandskap ...
2012-07-23 Kleinboer wonder of dit die moeite werd is om te blog.Oupa rock! Wenners aangekondig!
2012-07-23 Wen ’n kleinseun se toonsettings van sy oupa se gedigte (en kyk, die musiekvideo wat hier ingebed is, speel ook deesdae op MK).
Besoek aan my hartland
2012-07-20 "Toegegee, die dooies draai nie werklik in hulle grafte om van verontwaardiging nie. Maar dit is omdat hulle nie die huidige verval waarneem nie."Bitch, Please! I’m Khanyi Mbau verskyn binnekort by NB-Uitgewers
2012-07-20 In dié biografie onthul die sepiester Khanyi Mbau alles oor haar kortstondige huwelik as 19 jarige met die miljoenêr Mandla Mthembu en haar affair met die sakeman Theunis Crous.Schreiner Karoo Writers Festival
2012-07-20 "Now in its third successful year, the Schreiner Karoo Writers Festival will run from 9 to11 August 2012 in Cradock. There will be a special emphasis on women to coincide with National Women’s Day on Thursday, 9 August. Headline authors launching books will include the likes of Etienne van Heerden, Stephen Gray, Clinton V du Plessis and Aubrey Jones."Skrywersreaksie op die resensie van Soom
2012-07-20 Hennie van Coller lewer reaksie op die resensie van sy bundel, Soom, deur Gunther Pakendorf.Hoe lyk jou stad-kompetisie: Benoni
2012-07-20 Madeleine skets haar stad as ’n behoeftige 16 jarige in haar gedig.Nuut by LitNet? ? Are you a LitNet novice?
2012-07-20 Hierdie video sal jou vinnig touwys maak oor hoe LitNet werk.Watch this video and you'll be an expert on how LitNet works in no time.
