LAPA-weggee: wen Valiant Swart se Trouens en terloops – Wenner aangekondig!

  • 0

 

 

Wat is jou gunsteling-liedjie van Valiant Swart en waarom?

Stuur jou antwoord aan wen@litnet.co.za en staan 'n kans om 'n kopie van Trouens en terloops, 'n versameling van Valiant se gewildste rubrieke, te wen. Die sluitingsdatum is 7 September, so skryf gou!
 

Klik hier om meer oor Trouens en terloops op die LAPA Uitgewersportaal te lees.

Klik hier en koop jou eksemplaar van Trouens en terloops van Kalahari.com!


Wenner aangekondig! Klik hier om Thea-Elay Korff se wen-inskrywing te lees.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top