Fotoblad: Zapiro en die digters

  • 0

Die US se Departement Afrikaans en Nederlands het onlangs ’n kollokwium getiteld "Zapiro en die digters" aangebied. Digters soos Antjie Krog, Marlene van Niekerk, Loftus Marais, HemelBesem en ander het gedigte geskryf na aanleiding van Zapiro-spotprente. 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top