2012-07-31Michiel Heyns sal op 15 Augustus by The Book Lounge met Loftus Marais gesels by die bekendstelling van die digter se jongste bundel, Kry my by die gewone plek aguur.
Anna Ahllers2012-07-31"Iemand braai vleis. Naby, sê die rokie wat om my draai op pad kar toe. Binne-in die motor klou die vetdeurtrekte doringhoutgeur aan my vas en laat my maag ’n sekonde lank ruk. ’n Motor swaai om die hoek en gooi sy hoofligte oor my; gryp die honger weg ... soos Joop se oë, netnou."
Darryl David2012-07-31The Breyten Breytenbach Festival took place from 13 to 15 July 2012 in Montagu. Darryl Davids, organiser of the festival, showed LitNet his photos.
Duitswester2012-07-30"Ek sit annerdag so met halwe oplet die Sjinese se "horoscope" en betrag. Die prentjies was heel fraai geteken. Kunstige spulletjie, die Sjinese. Hul "tekens" is ’n kat, os, tier, haas, slang, perd, bok, aap, hoender, hond, vark en ’n draak."
Loammi Wolf2012-07-30"Wat veral interessant was, is dat dit die eerste keer was in die 900-jarige bestaan van die Engelse koningshuis dat die publiek die kroning in hulle sitkamers kon volg. Destyds was dit ‘n groot nuutjie dat die BBC die kroning 'live' op TV kon uitsaai vanuit Westminster Abbey, al was dit net in swart en wit."