Pasgelaai

Medikasie vir Leon se toestand

Varkspek 2012-06-06 Maak seker jy drink die regte medisyne as jy seker is wat makeer.

So lig soos klip: Uit die verbreektheid spreek eenheid

Jeanette Ferreira 2012-06-06

"So lig soos klip is ’n voorbeeld daarvan dat een goeie roman swaarder as tien minderes weeg."

Nuut by NB-Uitgewers

2012-06-06  Die Skrywer, Rykdom in eenvoud, Skoenlapper , Moemin en die towenaar se hoed , Shanaaz's Real Food en Hoe gemaak met my dikmond kind?

Wenner: My geliefde – Die liefdesbrief

Ollie Olwagen 2012-06-05 Ollie Olwagen se hartroerende liefdesbrief aan Krotoa, ook bekend as Eva van die Kaap, is die wenner in ons liefdesbrief-kompetisie.

My geliefde: My lief

Ansi Brits 2012-06-05 'n Liefdesbrief uit 1942, toe die oorlog duisende kilometers tussen hierdie geliefdes gesit het. 

My geliefde: My enigste G

Elizabeth M Star 2012-06-05 "Een duisend twee honderd sewe en veertig dae al loop ek met hierdie hoop, wanhoop, verlange, gemis, leegheid in my, en as jou blou oë voor my inspring, is die onthou en die seer net nog meer. "  Elizabeth M Star beskryf 'n liefde waarvan sy net nie kan vergeet nie.

My dearest: You

Elizabeth M Star 2012-06-05 Elizabeth M Star pours her heart out in a love letter simply directed at "You".

My dearest: Beloved John

Myra Lochner 2012-06-05 Myra Locher writes a love letter addressed to an English Poet whose words never fail to move her.

Fabel van die meermin en die dronkaards

Waldemar Gouws 2012-06-05 Waldemar Gouws vertaal Neruda se bekende gedig "Fábula de la sirena y los borrachos".

Wat jy moet weet van wetenskapfiksie

Fanie Viljoen 2012-06-05 "Ek het voor tienuur die oggend ’n hele blok donkersjokolade in, en dis dalk die perfekte manier om jou kop aan die gang te kry en te dink aan die bittersoet verleiding van ruimtewesens en Vreemde Vlieënde Vaartuie ..." Leer by Fanie Viljoen oor hoe om ’n wetenskapfiksie-kortverhaal te skryf.

A guide to walking in Blougat

Adriaan Coetzee 2012-06-05 Adriaan Coetzee pilfers from a hiking guide to create a clever poem.

Alles van waarde is weerloos

Bibi Slippers 2012-06-05 Bibi Slippers ontdek 'n artefak in 'n pasella versamelaarsbundel ... en leer watter sigarette DJ Opperman gerook het.

My geliefde: Tussen Bloemfontein en die Kalahari

Celia Claase 2012-06-05 'n Liefdesbrief uit die boereoorlog wat die liefde besing te midde van die gruwels van hierdie donker tyd.

dood van ’n enkeling

Adriaan Coetzee 2012-06-05 Adriaan Coetzee skryf oor die eensame dood van 'n enkelloper

Cape Town Edge set to rock Grahamstown

Steyn du Toit, Jon Keevy 2012-06-05 The pioneering Cape Town Edge is back at the National Arts Festival in Grahamstown from 28 June to 8 July. Jon Keevy, the company coordinator and marketing manager, tells Steyn du Toit what festivalgoers can look forward to.

Asleep in Transit gives away debut EP for free

Steyn du Toit, Asleep in Transit 2012-06-05 Asleep in Transit, an exciting new band from Durban, just released their debut EP for free. In this interview with Steyn du Toit, they explain this very clever marketing move.

Klankbeeld / sound image: Debussy’s 12 préludes in paint

2012-06-05 Klankbeeld / sound image is inspired by impressionist composer Claude Debussy’s (1862–1918) 12 préludes in his Premier Livre (1910) and consists of 12 works each by Clare Menck and Anthea Delmotte. The exhibition ends 8 June 2012.

as drome subliminaal wegbly (1)

Jacobus Faasen 2012-06-05 dromers raak b’kommerd, as drome wegbly ...

Doodstraf vir godsdienstige afvalligheid: waar kom dit vandaan?

Jaco 2012-06-05 Ooreenkomste tussen hierdie godsdienste ...

noggie volledig volmaan

Jacobus Faasen 2012-06-05 ??Millennium Drie Herwinning ...
Top