Die bekendstelling van Loftus Marais se nuwe digbundel, Kry my by die gewone plek aguur, het op 15 Augustus by The Book Lounge in Kaapstad plaasgevind. Henry Cloete het foto's geneem by die geleentheid.

Loftus Marais

Loftus Marais

Michiel Heyns

Loftus Marais deel handtekeninge uit.

André P Brink en Sarietha Engelbrecht

Eckhard Cloete en Bibi Slippers

Murray la Vita, Jan-Jan Joubert, Erik Dippenaar en Wilken Calitz

Chris Botha, Elfriede Muller en Oliver Hermanus

Hannes Loubser en Annie Klopper

Naudé van der Merwe en Kabous Meiring

