Jean’s Hill: ’n onderhoud met Henry Cloete
2023-08-02"Die lekker ding van woordloosheid (en taalloosheid, uiteraard) is dat bykans enigiemand in die wêreld aanklank daarby kan vind (indien hulle daarvan hou … ek maak geen beloftes of aannames hieroor nie), so dit is ook ’n interessante nuwe rigting om te verken."
Musiekonderhoud met Andries Bezuidenhout: “Elke Suid-Afrikaanse album behoort ’n hadeda iewers te hê”
2020-06-12"Ek is bitter bang vir die dood, veral as die pes aan die deur kom klop soos nou. Daar’s nog te veel om te doen."
Musiekonderhoud met Riaan Nieuwenhuis: “Dis glad nie ’n loopbaan soos enige ander nie”
2020-06-08"Tans moet musikante ’n streaming platform deel met onder andere sogenaamde muso’s wat ook livestream om hul liedjies in te werk. Saam met katvideo’s en COVID-grappies veroorsaak dit ’n online clutter wat nadelig is vir die ouens wat al lankal aan die gang is in die musiekbedryf."
Die Heuwels Fantasties oor 2021, die virus en ou versus nuwe liedjies
2020-05-25"Ek glo nie mens kan met tegnologie die adrenalien-spike van ’n live show namaak nie. So ek glo stelselmatig sal dinge terugkeer normaal toe. Hoe lank dit gaan vat? Who knows? Soos gewoonlik sal ons aanpas."
Tot Stilstand: "Daar is politiek in alles"
2020-04-29"Ons gee nie om oor die musiekmark nie. Ons maak nie musiek om in ’n mark te val of om geld te maak nie – ons maak nou al die laaste drie jaar musiek want dit is ons uitlaatklep, ons ontsnapping in daardie rehearsal room van alles af, vir drie ure elke Dinsdagaand, en dit is die beste terapie."
Musiekonderhoud: Henry Cloete gesels met Jako Meyer
2020-04-14"Mens leer ken jouself as kunstenaar, deur die rowwe tye, en deur die lekker tye."
Daaf Vapor oor die skeppingsproses, Northam Lights en “progressiewe Nigel-spoedmetaal”
2020-04-01"Elke song wat klaar gemix en gemaster is, en elke persoon wat daarna luister, daarop dans en daardeur aangeraak is, is ’n hoogtepunt. Die res maak regtig nie saak nie."
Musiekonderhoud: Henry Cloete gesels met Megan Danner van Rooksein
2020-03-23"Musiek het ’n manier om net in mense se kop te weergalm … vas te sit. Dus is dit nie nodig om te preek nie – die musiek doen die werk vir jou!"
’n Onderhoud met Devonecia Swartz: “Elke ding wat ’n mens skep is polities”
2020-03-04"Ek glo daar's ’n les wat ons van die natuur kan leer oor hoe om saam te werk en na mekaar te kyk. Suid-Afrika is vir my een van die mooiste lande, so daar's baie lesse om te leer."
’n Onderhoud met Laudo Liebenberg: “Ek wil dit voluit doen tot ek kunsmis word”
2020-02-24"Met Afrikaans kan ek net myself wees, aangesien dit my moedertaal is en die woorde voel eerlik."
Kinders vannie suburbs: “Die wêreld het vriendelikheid nodig”
2020-02-21"As jy nie eerlik is in jou musiek nie, hoe wil jy dan hê jou musiek moet goed doen?"
Janie Bay: “Ek leer al hoe meer!”
2019-11-28"Om te dink en om te skryf in Afrikaans het tyd geneem, maar ek moet sê, Hunter Kennedy het my al so baie geleer, net deur ons samewerking."
Douvoordag: "Ons wou meer as ’n produk maak"
2019-11-25"Die kernstorie van die album gaan oor ... die ontdekking van wat uiteindelik regtig belangrik is en waarop jy jou kosbare tyd en lewe spandeer."
Musiekonderhoud: Neil Nachtrein oor Op plekke waar ons eens was
2019-10-16"In ’n groot mate voel hierdie vir my soos ’n eerste album, in die sin dat die eindproduk ooreenstem met die visie wat ek gehad het terwyl ek geskryf het, ’n volkome breinkind."
Peach van Pletzen oor Nik Nax, legeh, kung fu en “boudjies vetter as die bassline”
2019-10-15"Die feit dat 'Awaken the legehness' 1,6k views in onder ’n maand gekry het, is vir ons moerse, en wys dat die legehness bestaan en dat mense dit voel en verstaan."