
Vir 'n oomblik opgekyk en gedink ek sien 'n meteoorreën
2019-01-21"Toe was dit net die volmaan se lig wat vir splitsekondes op 'n slag bons van die bure se palmboom ..."

Besselsen: "Vir my is dit kabaret"
2018-04-20"Mense sê ook vir my daar is nie op die oomblik iemand wat dieselfde tipe eerlike Afrikaanse rock ’n roll maak nie."

Lara Frances: "Die musiek is altyd teenwoordig"
2018-04-10"Ek tokkel ’n wysie wat ek in my kop hoor en die lirieke volg kort daarna. Ek skaaf eintlik geensins daaraan nie en vind ek skryf soms selfs te vinnig aan iets."

Bittereinder: "Die musiek beteken werklik nog iets"
2018-02-23"Dan gebeur daar elke nou en dan net sulke transcendental oomblikke in die middel van ’n show wat mens remind hoekom jy dit doen."

Wilken Calitz: "Almal wil ’n spreekwoordelike standbeeld agterlaat"
2018-02-23"Die aanvanklike vonk mbt ’n nuwe idee vir ’n musiekstuk is bedwelmend. Maar sodra die vonk begin taan, is dit óf klaarmaaktyd óf weggooityd."

Metode en Tegniek: "Dis net jy in hierdie mal, groteske realiteit"
2018-02-05"Maar 'Metode en Tegniek' is ook ’n verwysing en spottende tonguitsteek na die dood – spesifiek na selfmoordmetodes en -tegnieke."

Spoegwolf: "Daar is magic in woorde"
2018-02-05"Ons wil maar net iets vasvang met die musiek. Die musiek skryf maar haarself tussen die biere en bure deur."

Willim Welsyn: "Ek kon weer staatmaak op my geoefende Afrikaanse chops"
2017-06-19"Self-promotion is vir my ’n baie uitputtende en angsbevange oefening, so ek probeer om dit ten minste fun te maak vir my en my luisteraars."

Die Heuwels Fantasties: "Dis ’n uur waarin jou ore beloon word"
2017-06-12"Dit voel soms ons gesels amper meer as wat ons sit en skryf, vir seker aan die begin van die skepproses met ’n album."

Taxi Violence: "Mens kan ’n kenmerkende klank hê, maar steeds nuwe dinge probeer"
2017-05-30"Ons was nog altyd maar ’n klomp pelle gewees wat lekker saam lag. Nog nooit bang om vir onsself te lag ook nie."

Chris Chameleon: "Ek moes bontstaan om als vorm te gee"
2017-05-23"Toe ek eers aan die gang kom, was dit soos ’n lorrie vol waatlemoene waarvan die agterdeur nie mooi toegemaak is nie, wat vinnig teen ’n opdraande wegtrek."

Luna Paige: "Die belangrikste was om die projek met integriteit aan te pak"
2017-04-07"Ek dink ook dit het gehelp dat nie een van ons werklik bekommerd was of gefokus het daarop om iets kommersieel te doen nie."

Koos Kombuis: "Die liedjies het hulleself geskryf"
2017-04-03"Ek weet dis moeilik om te verduidelik, maar twee jaar terug was ek baie meer negatief oor Suid-Afrika as vandag."

Radio Kalahari Orkes: "Bokker backtracks"
2017-03-01"Ons het nie baie geëksperimenteer nie. Die balans het homself bewerkstellig in 'n mirakel."

Linkris: "Elke track moes 'n banger wees"
2017-02-27"Ek onthou nog steeds my gutter roots, so ek moet represent! My musiek en creativity is nie gelimit daar nie, maar daai is die core van wie Linkris is."