Henry Cloete

joernalis/skrywer

Koos Kombuis: "Ons wil die beste album maak wat ons kan"

Henry Cloete Musiek 2016-08-03

"Die grootste rede waarom ek nie by ’n platemaatskappy aangeklop het om die CD vir my te doen nie, was dat ek aan my kreatiewe span volkome vryheid wou gee."

Academie: "Ons is baie krities oor ons werk"

Henry Cloete Musiek 2016-08-03

"Dit was vir ons meer belangrik om geduldig te wees en gelukkig te wees met wat ons in die wêreld uitstuur."

Akkedis: "Nog vele albums en mal aande"

Henry Cloete Musiek 2016-07-19

"’n Song kry ’n lewe van sy eie so deur die jare. Jy het partykeer nie beheer daaroor nie."

Klierkop: "Ek sal nooit aard op die verhoog nie"

Henry Cloete Musiek 2016-07-19

"Met myself verskans en verskuil in my winterstudeerkamer – en dit met die gasverwarmer stip op my gerig – is presies waar ek wil wees."

Majozi: "I'm always writing"

Henry Cloete Musiek 2016-07-13

"Being able to have more songs enabled me to tell more stories and there's a whole lot more freedom in my approach."

Casper Ace: "Ek wou 'n groter storie vertel"

Henry Cloete Musiek 2016-07-13

"Die realiteit is dat die verbruikerskultuur wat deur veral Amerikaanse maatskappye bevorder word, baie mense isoleer teen bewuswording. Dit is ook wat met populêre kultuur en met musiek gebeur."

Albert de Vos: "Ek is eintlik hééltemal onder die radar"

Henry Cloete Musiek 2016-06-11

"Ek wou egter nie net vir myself sit en liedjies skryf nie en het toe die eerste album gemaak en maar gehoop dat dit by ore sal uitkom wat op my golflengte is."

Albert Frost: "My soloprojek is gekompliseerd van aard"

Henry Cloete Musiek 2016-05-31

"Omdat die materiaal so divers is, het dit lank gevat om die regte prentjie in my kop te beraam."

Thieve: "As jy in ’n band is, moet jy gig"

Henry Cloete Musiek 2016-05-31

"Op die ou end het ons te veel materiaal gehad en was geforseer om die beste 13 liedjies te kies vir die album, wat nogal lekker was."

Willem Samuel: "Dis beter om aan die songs te dink as sketse"

Henry Cloete Musiek 2016-04-29

"Langafstand was oorspronklik ’n verjaardaggeskenk vir my vrou: al die liedjies wat ek vir haar geskryf het oor ’n vyfjaartydperk, die meeste van hulle toe ons ver weg van mekaar was."

Black Sugar: "As die liedjie nie die nodige attitude het nie, gooi ons dit weg"

Henry Cloete Musiek 2016-04-13

"Dit sal altyd ’n passieprojek bly, maar terselfdertyd streef ons daarna om ’n produk te lewer wat in terme van oorspronklikheid en professionaliteit van ’n internasionale standaard is."

Al Bairre: "We put a lot of time into getting the energy of our live show into a CD"

Henry Cloete Musiek 2016-04-13

"If we don’t feel like a song could potentially be a single then we put it in a special box that we then put in the bin."

Adriaan Brand by US Woordfees 2016: "Ek wil poog om deel van die ontluikende oplossing te wees"

Henry Cloete Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-02-23

 "Die program vorm ’n betekenisvolle geheel soos ’n musiekterapiesessie: ons stel voor, dan nooi ons in, voor ons verdiep en konfronteer, waarna ons oplos (of resolve), feesvier, seënspreek en afsluit. "

Wilken Calitz by US Woordfees 2016: "Jy moet seker maak hulle beleef iets wat hulle nog nooit vantevore beleef het nie"

Henry Cloete Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-02-23

"’n Kroeg, ’n saal vol akademici, taalstryders, brandweermanne en skoolkinders is almal kliënte as ek besluit het om voor hulle te staan en musiekmaak. "

Bertie Coetzee by US Woordfees 2016: "Die senuwees sal erg knaag so ’n ruk voor die show"

Henry Cloete Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-02-10

"As mens lanklaas gespeel het, is lirieke soos daai koedoe in die skemer agter ’n haakbos – as jy hom uit die hoek van jou oog kyk, dan sien jy hom, maar sodra jy vir hom kyk, verdwyn hy."

Top