Quentin Krog, Ballade vir 'n enkeling-regisseur: "Die filmbedryf is ’n heel ander soort dier"
2015-08-04"Terugskouend sou ek waarskynlik gehou het van dit waarvan elke regisseur in die wêreld sou hou met hul afgehandelde produkte (behalwe miskien Stanley Kubrick), en dis meer tyd."
Deon Meiring: "Ek het gefokus op eenvoud en lirieke"
2015-08-03"In die middel van een van ons liedjies, 'Vrede', het daar ’n bakleiery uitgebreek in die gehoor tussen mense van die koshuis waarin ek was en ’n ander koshuis. Dit alles terwyl ek my hart uitsing oor 'vrede'. "
Anton Goosen: "Ek wil nooit halt roep nie"
2015-07-28"Solank geld as die wêreld se ruilhandelmiddel gebruik word, sal daar altyd mense in die musiektempel wees wat daar is vir die verkeerde redes en om Mammon in daardie tempel te dien."
Ohgod: "’n Vocalist sal die fokus van die musiek aftrek"
2015-07-28"Aan die begin het ons net aan die musiek gewerk. Ons wou nie te veel op vocals konsentreer tot ons tevrede was met die rigting wat die musiek vat nie."
Thys Nywerheid: "Ons het al bietjie moeilikheid gekry ..."
2015-07-22"Ek dink nie baie mense verstaan Thys Nywerheid nie omdat dit baie tong-in-die-kies is, en met alle respek gesê, die deursnit-Afrikaner is satiries gestremd."
Marcia Moon: "Ek is op soek na my klank"
2015-07-21"En dis die ongelooflike teenstrydigheid in Afrikaans – aan die een kant kry jy hierdie diep musiek, van baie diep Afrikaanse geeste, en dan, wel, dan is daar ons ander vriende wat so soetsappig en vlak as moontlik is dat mens wonder wie die melkman se kind is."
Charlenè Brouwer: "Ek is mal daaroor om ’n karakter te speel wat nie ek is nie"
2015-07-14Aktrise oor die film Dis ek, Anna: "Ek en Niel het vir jare oor 'Anna 'se storie gepraat en ek het die storie geken as 'buitestander' voor ek die teks gelees het."
Die See: "Dit is anders as die normale ding"
2015-07-14"Jy vind die erkenning wat jou toekom in jou eie tevredenheid met die gehalte werk wat jy lewer. As ander daarvan hou, is dit ’n bonus."
Sondagskoolhelde: "Energie is alles"
2015-07-14"Dinge gebeur so vinnig en wanneer dit gebeur dink mens nie daaraan as iets wat eendag net ’n herinnering gaan wees nie."
TheCITY: "We discuss social issues constantly ..."
2015-07-07"We're all from vastly different backgrounds and our common interest in music and social issues is why we're together, so we try to relay that through the art we make together."
Elvis Blue: "Ek wil regtig nog altyd doen presies wat ek nou doen"
2015-07-07"Ek moet eerlik wees en sê ek voel partymaal onkreatief, en ek is definitief nie altyd mal oor die goeters wat ek neerskryf nie."
Beer Adriaanse oor Buurtwag: "Ons benadering was om net toneel vir toneel ons alles te gee"
2015-07-07Met Buurtwag was die risiko in groot rooi letters in kontrakte dikker as my voorarm uitgespel en dit het telkemale gevoel asof enigiets wat skeefloop, direk sou lei tot die dood, die tronk of kreatiewe ballingskap.
Corné van Rooyen gesels oor Hollywood in my huis
2015-06-30"Die groot ding vir my as ’n filmmaker is dat my werk ’n unieke persoonlikheid en stem moet hê – of dit nou ’n drama, riller of ’n romcom is."
Loki Rothman: "’n Song, vir my, is nooit klaar nie ..."
2015-06-30"Ek sal gewoonlik met ’n interessante “loop” of “sample” vorendag kom en dit dan bou met akkoorde en lirieke van daar af."
Churchil Naudé: "Hoe skei mens jou vel van jou gesig?"
2015-06-30"Ek dink die album het so lank gevat omdat daar min mense was wat in my glo, wat grootliks my fout is, want ek kan nie vir mense sê hoe en wat ek wil doen nie ..."
