Henry Cloete

joernalis/skrywer

aKING: "Ons wou ’n uiteenlopende produk uitbring"

Henry Cloete 2014-10-03 "Party songs vang jou onverwags in die skryfproses as iets wat die potensiaal het om op radio te speel, en ander wat jy glo is ’n single, maak soms geen opspraak by luisteraars nie."

Taxi Violence: "Radio play is nie alles nie ..."

Henry Cloete 2014-10-02 "Dit is in ons oë die beste album wat ons nog vrygestel het – alhoewel ’n mens dit elke keer sê as jy ’n nuwe album vrystel, haha, maar daar is net iets spesiaal aan dié album."

Ryno Velvet: "Omstandighede en begrip speel ’n groot rol ..."

Henry Cloete 2014-09-22 "Daar was, soos voorheen, geen perke aan styl of genre nie. Ek het nog altyd van die geleentheid gebruik gemaak om met verskeie genres te eksperimenteer, en veral in Afrikaans ..."

Chris Chameleon, Posduif en die driepootpot

Henry Cloete 2014-09-09 "Nou ja. Jy sê die bedryf-deel van musiek 'verander'. ’n Karkas wat in die son lê en vrot en deur die maaiers gevreet word, verander seker ook maar."

Mr. Cat & The Jackal se Set: "Daar is definitief ’n donker streep ..."

Henry Cloete 2014-09-09 "Lewe was nie noodwendig te vriendelik met ons gewees die afgelope drie jaar nie, en mens reflekteer mos maar jou omstandighede."

Jake Gunn: "Die kitaar sit my elke dag ore aan"

Henry Cloete 2014-08-12 "Ek’s baie lief vir hulle. Hulle is my girlfriends. Kwaai, gemeen, pragtig, sexy, vol dinge en grille soms, maar hulle los my nie en het nooit hoofpyn nie, jy weet ..."

Lucy Kruger: "I had time to find a sound"

Henry Cloete 2014-08-05 "My first few shows playing solo were really quite depressing and very forgettable ..."

"Ons bly hard en heavy" - KOBUS!

Henry Cloete 2014-07-21 "KOBUS! sal nooit dieselfde ding twee keer doen nie. Dis nie in ons aard nie."

Rembrandt: "Ek móét musiek maak ..."

Henry Cloete 2014-07-14 "Selfs net ’n paar dae sonder die snare onder my vingers is te veel, maak nie saak wat anders in my lewe aangaan nie. Dit het gehelp toe ek besef daar is nie ’n ander manier vir my nie ..."

Monark se 'bepynsing' die moeite werd

Henry Cloete 2014-07-08 "Ons het nog altyd geglo in ’n minimalistiese benadering, maar het vooruitgegaan in die kuns om dit in die praktyk te behaal."

Ann Jangle: "Call me a rebel or whatever ..."

Henry Cloete 2014-07-01 "On many occasions I jumped out of classroom windows during class at school, failed subjects, got expelled due to complete boredom. I have walked out of just about every job I have ever attempted."

Red Earth & Rust: "Gospel songs for non-believers"

Henry Cloete 2014-06-03 "Writing poetry tends to be a solitary business. I think that is what makes this collaboration so rewarding for both of us. You learn to trust the process, not to be so attached to its outcome."

Empire of Desire: "Ek dink ons het nie meer so baie illusies nie"

Henry Cloete 2014-06-02 "Ja, dinge het baie verander. In die nineties was daar baie minder bands en net ’n handjievol 'famous' local bands ..."

De Wallen: "Ons wil nie onsself beperk nie"

Henry Cloete 2014-05-27 "Ons het nie nou die finansies gehad om ’n EP vry te stel nie en ons moes ook eers kyk of die mense van ons nuwe klank gaan hou. Ons het nou gesien dit werk ..."

ISO: "We felt it was necessary to explore something different"

Henry Cloete 2014-05-26 "We wrote and recorded this EP in a very short amount of time, which was also something we wanted to experiment with. Seeing what we could come up with 'on the fly' was a fun part of this particular recording."
Top