Henry Cloete2013-09-17"There is no reaching a plateau when it comes to the big stuff of the heart. There is only the knowledge that it all comes around again and again ..."
Gerdus Senekal, Anna-Bet Stemmet, Henry Cloete2013-09-16"’n Pretensielose aand van Afrikaanse digkuns en musiek. Voorlesings deur Nathan Trantraal, Erns Grundling, Mavis Vermaak, Annie Klopper, Andries van Pretoria en Henry Cloete. Die Skynmaagde gooi ’n paar tjoens. Anna-Bet Bester is MC vir die aand."
Henry Cloete2013-08-29"Ek is ’n groot aanhanger van die animasiekunstenaar Diek Grobler se werk en dit was my idee om hom deel te maak van my produksie."
Henry Cloete2013-08-26"Nou 'self-managed' en 'independent', lyk die toekoms rooskleurig en met ’n skoon blaadjie kan óns die 'shots call' van wat volgende moet gebeur."
Henry Cloete2013-08-20"Daar is definitief meer groei in die komediebedryf en ek het gevoel dat ek ’n beter kans het om vir myself ’n naam te maak as ’n komediant eerder as ’n musikant."
Henry Cloete2013-08-13RR Ryger se jongste boek, ’n 101 Bakgat maniere om te lewe en te sterwe, is pas deur Queillerie uitgegee. Ryger beantwoord enkele vrae oor sy ongewone aanslag en hoe die boek as “twee verhale in een” aangebied word.
Henry Cloete2013-08-13"Ek is moeg daarvoor om vir almal te cater en ek het besluit om net te doen wat ek wil doen en musiek te skryf en maak wat my gelukkig maak ..."
Henry Cloete2013-07-23"Hierdie songs is my gunstelinge van wat ek oor die afgelope tien jaar geskryf het – dit is so te sê ’n biografie van daardie tien jaar."
Henry Cloete2013-06-18"We are entertainers and we want our live shows to fuse into a combination of good music, entertainment and the passion we have for sharing our music with fans."
Henry Cloete2013-06-18"Ons oordink nie alles nie, so ons langtermyn-toekoms is soos wat ons oor ’n maand gaan doen, so wat korttermyn aanbetref gaan ek nou vir my gaan breakfast maak …"
Henry Cloete2013-06-11"When you're on a big stage with loud guitar amps and drums, it's harder to communicate with fans. This is a lot more exposed ..."
Henry Cloete2013-06-05"Rockabilly is best when it's played on the edge and we often find ourselves on the other side – you can't keep a good man down."