Henry Cloete

joernalis/skrywer

Taleswapper's Donny Truter off to Nashville (if his girl likes it)

Henry Cloete 2014-01-20 "Without creative or pioneering thought we cannot evolve, we cannot break the boundaries of the ever imminent plague of the mundane and normalcy. We must go see live music. We must pay to get in if there is a cover charge and see the product of our fellow human."

Liela Groenewald: "My benadering was ’n bietjie hedonisties ..."

Henry Cloete 2014-01-20 "Na seker 15 jaar van maar traak-my-nie-agtig musiek maak, het dit vir my na ’n groot, seer gaping begin voel om geen rekord van my musiek te hê nie, om dit nie te kan deel nie ..."

Die nie-meer-gedanste dans: Die vieringsgeleentheid van Madiba se lewe in die Kaapstad-stadion

Henry Cloete 2013-12-12 "Op ’n meer oortuigende, geanimeerde (luister u, meneer Zuma?) wyse as enige politikus tot dusver voer sy ’n werklik roerende huldeblyk uit. In ag genome Madiba se liefde vir kinders is dit des te meer ráák ..." Henry Cloete oor Botlhale Boikanyo.

Gangs of Ballet: "You always feel like you can do better ..."

Henry Cloete 2013-11-27 "We're obviously new at it and we approached it the same way we would a live show and try to take the listener on a journey."

Simon van Gend: "One of the most amazing things in life is how someone with just a guitar and a voice can make something incredibly beautiful."

Henry Cloete 2013-11-26 "When I was a teenager, and I was feeling lonely or alienated, the thing that always made me feel safe and like I belonged somewhere was music. Songs can do that for people."

Digby and the Lullaby: "All things have small beginnings ..."

Henry Cloete 2013-11-20 "There's no need for anyone to hold back in life. If I hit a bad note, that's fine, it's just about enjoying the moment I'm in and being who I am, comfortable in my own skin."

Joshua na die reën: "Ek kan maar net praat oor hoe ek dit beleef ..."

Henry Cloete 2013-11-20 "Musiek is vir my ’n baie, baie diep en intieme plek, waar ek voel ek kan iets vir mense sê wat dalk iets in hulle harte kan verander, en selfs in my eie hart."

Dana Snyman: "Ek skryf nie maklik nie ..."

Henry Cloete, Dana Snyman Skrywersonderhoude 2013-11-13

"Skryf bly vir my maar skryf. Ek skryf nie maklik nie, wat ek ook al skryf. Dis ’n gesukkel – selfs met die eenvoudigste ou storietjie sukkel ek."

Black Cat Bones: "Ons doen wat ons kan so hard as wat ons kan ..."

Henry Cloete 2013-11-12 "In die States perform ouens nie as daar nie showers en catering en f***en blomme backstage is nie, maar jy kan dit nie verwag van Tannie Miem se Bistro in Aliwal-Noord nie! Jy sit in Afrika, baby, and this ain’t no place for sissies."

Richard Pryor talks Table Mountain Blues Summit

Henry Cloete 2013-11-12 "I'll look at him for a while, take a deep breath, and then tell him in a very confident, non-flippant voice: 'It's Three Chords and the Truth'."

Rufio Vegas: "RufiYolo is ’n beweging"

Henry Cloete 2013-10-30 "Sodra ’n man die pop-standaard lig en dit vir almal toeganklik maak, sal dit moeiliker raak vir ander popkunstenaars om gemors op die rakke te sit."

Francois van Coke: "Hierdie album gaan oor ’n stryd met die hede"

Henry Cloete 2013-10-16 "Ek weet nie of dit ooit uitgewoed sal word nie. Dit is deel van my soos dit is om asem te haal en om musiek te maak. So, die lyne raak party keer nogal vaag, want die lirieke is persoonlik en dit is wie ek is."

Chris Chameleon: "Ek sluit myself by daai siniese groepie in"

Henry Cloete 2013-10-16 "Wanneer ’n ou skielik gospel toe gaan, is dit altyd verdag. En ek weet dit. Ek’t dit self raakgesien, so ek was voorbereid op daai aanslag."

Ilza Roggeband: "Boek skryf is nogal ’n skrikwekkende ding ..."

Henry Cloete, Ilza Roggeband 2013-10-08 "Ek het ’n redelike idee gehad waar ek wou eindig, maar ek het eers na ’n paar hoofstukke op die moordenaar besluit. Toe ek besluit het wie dit is, was ek baie versigtig om niks te verklap sodat die leser dit moet uitvind nie ..."

Clover Aardklop 2013: Louise Pieterse oor haar Onderro(c)k-uitstalling

Henry Cloete 2013-09-18 "Elke fotopaar het op een manier of meer ’n ooreenstemmende verhaal. Byvoorbeeld, Inge Beckmann is vernaam vir haar besonderse verhoogpersoonlikheid, nes Alice Cooper, en Francois van Coke wat dieselfde idee oordra as die een van Johnny Cash op sy bekende middelvinger-foto."
Top