Henry Cloete2013-03-12"It’s kind of difficult for anyone to ignore the word 'sex' when you encounter it. Maybe subconsciously we had a cunning world domination plan to exploit that."
Henry Cloete, Hanru Niemand2013-03-12"Daar is actually nogal iets groots waarmee ek besig is. Ek skryf aan ’n lang verhalende gedig, waarmee ek allerhande interessante musikale dinge wil doen en waarby ek heelwat mense gaan betrek."
Henry Cloete2013-03-06"The way that music reaches people now is different from how it used to in the old days. Gone are the days of recording an album for a year, putting it out and then touring to promote it for like two years before the next release."
Henry Cloete, Karen Meiring2013-03-06"Ek voorsien geen grense nie, net oop horisonne. ’n Verhouding wat gee en neem en vir alle betrokke partye voordelig is."
Henry Cloete, Victor S Wolf2013-03-05"Victor S is nie oor die algemeen lief vir Afrikaanse musiek nie. Riku het musiek in Afrikaans gemaak. Dit is een van die redes hoekom hy vandag dood is."
Henry Cloete, Rentia Bartlett-Mohl2013-02-28"Definitief is die skryf van ’n stadsverhaal nie noodwendig ’n lofsang in die naam van die stad of ’n manier om toerisme aan te wakker nie. Skrywers moet omgaan met die stad, die goeie en slegte kante daarvan beskou en reflekteer oor wat die ruimte – wat verlede, hede en toekoms van die stad insluit – kan beteken."
Henry Cloete, Rozanne Gewaar2013-02-26"Ek sluit in elke stel van vyf liedjies of so minstens een Afrikaanse liedjie in. Die Amerikaners hou daarvan so – hulle sê dis vir hulle mooi. Die Afrikaanse aksent is ook vir hulle mooi."
Henry Cloete, Roeline Daneel2013-02-26"Ek dink ons het in ’n groot mate ’n plato bereik waar die meeste teater óf so ligsinnig en onuitdagend en kommersieel is dat dit eintlik doodvervelig is, óf so ernstig en selfbewus en hoogdrawend dat die meeste mense glad nie daarmee kan relate nie."
Henry Cloete, Chris Chameleon2013-02-26"Ek dink min aan markte. Trouens, dis ’n lelike woord vir my sover dit enige kuns betref. Ja, ek weet dis ’n mens se werk en jy moet ’n inkomste genereer, maar ek glo ook dat die loon voortspruitend uit opregte toewyding tot jou talent (of vaardigheid) voldoende sal wees om na jou aardse behoeftes om te sien."
Henry Cloete, Kaalvoet du Toit2013-02-19"Die musiek ... Hel bra, dis maar net country. Ek scheme country-musiek is uitgedink om stories mee te vertel. Sit so bietjie stof by en dan het jy het ’n album."
Henry Cloete, Gerdus Oosthuyzen2013-02-18"Although the songs are quite diverse and eclectic there definitely is a coherence that forms over the whole album."
Henry Cloete, Mari Bosman2013-02-12"Ek het baie min respek vir deesdae se 'jy braai ek maak slaai'-nonsens. Ek waardeer musiek met ’n dieper betekenis – kunstenaars wat talent het en nie net ’n CD probeer maak nie. Ek mik om die Afrikaanse musiekbedryf liedjies te gee met betekenis, waarmee hul kan aanklank vind."
Henry Cloete2013-02-12"Om oor onthoukos te praat is ’n intieme storie, ’n verhoudingsaak. Wanneer mans oor hierdie kos praat, word hulle so week soos babahondjies."
Henry Cloete2013-02-08"Uiteraard moes dit ook stukke wees wat redelik vinnig kan in en uit trek, sodat ons gehoor nie te lank sit en wag en dan vaak word nie."
Henry Cloete, Albert du Plessis, Anton Goosen2013-02-08"Die Voëlvry-beweging het veral etlike jare later grootliks protes gedoen met ’n rock ’n roll-baadjie aan. Teen die tyd van die Zoid-generasie het sy, Jan Blohm, Gian Groen, Fokofpolisiekar et al dit volwaardig gedoen."