Henry Cloete

joernalis/skrywer

Monark oor "Smiling" en die toekoms

Henry Cloete 2013-05-29 "Ons wil graag iets vars na die mark bring, maar iets wat tog nog steeds lekker is om op die radio na te luister. Die video weerspieël ook die cinematic inslag waarvan ons hou ..."

Shortstraw's Alastair Thomas on Good morning, Sunshine

Henry Cloete 2013-05-21 "With the new album, everything was written within a year by the whole band. More people, more party!"

Protesmusiek, Rozanne Gewaar en 'fracking'

Henry Cloete, Rozanne Gewaar 2013-05-21 "Mense moet altyd ’n boodskap uit ’n paar oorde hoor voordat dit begin insink. Die proteslied is een van daardie oorde – en die advertensiebedryf het tog al vir ons gewys hoe effektief ’n goeie melodie kan wees!"

Volkspeler se Johan Jack Smith nou ook solo

Henry Cloete 2013-05-14 "Ek het een aand van die stories vertel en gedigte voorgedra by een van die Dowe Digters-samekomste in Irene en die mense het daarvan gehou. Ek het toe gaan sit en ‘n vollengte-album bymekaar gesit."

Lucinda van Die Melktert Kommissie gesels

Henry Cloete 2013-05-14 "Ons het Die Melktert Kommissie begin toe ek en Jean-Marie nog op skool was en dit voltyds gedoen na skool. Sewe jaar later het dit net reg gevoel om bietjie te fokus op ander drome."

Taxi Violence: George van der Spuy on the upcoming album

Henry Cloete 2013-04-22 "This time, though, we wanted to do it 'party rock' style and go back to our roots ..."

Tertius Kapp oor Rooiland

Henry Cloete, Tertius Kapp Teater 2013-04-18

"Dit was duidelik dat daar baie dramatiese materiaal was om mee te werk, en ek het die nuwe projek begin. Aanvanklik was die teks se naam Doggy Dog, gebaseer op die Nieuwoudtville-moorde in die 1990’s, en later Frans (oor ’n ongeïnisieerde in die tronk)."

Piet Botha oor toer, die Lyzyrd Kings en die Karoo

Henry Cloete 2013-04-17 "Miskien sal die waarheid oor die groot olie- en gasprodusente eendag bekend word aan almal, maar diegene wat steeds dink hulle dra enigsins die mensdom of die aarde se belange op die hart, is sekerlik net so onnosel en gebreinspoel soos die mense in die Middeleeue …"

Dans Dans Lisa oor Pyl en Boog

Henry Cloete, Bouwer Bosch, Deon Meiring 2013-04-10 "Die basiese idee agter dit is maar die feit dat dit ’n wapen is wat op twee aparte dele staatmaak wat moet saamwerk om optimaal te funksioneer. Dis nogal hoe Dans Dans Lisa ook werk."

Christoff Beukes en die geraamtes van drome

Henry Cloete 2013-04-10 "Dis maar net ek en die kitaar meeste van die tyd. Die liedjies op die album is baie persoonlik – ampter te."

Niël Rademan nié ver van hier nie

Henry Cloete 2013-03-27 "Ek is as verhoogkunstenaar hoofsaaklik gemoeid met musiekteatervorme, en as ek regie doen, is dit musiekmatige teater of ek wriemel bloot ’n lied of twee daarin. Maar ek moet erken: ek leef wanneer ek sing en ek sing soms as ek moet regie doen ..."

MK Awards wéér 'n sukses

Henry Cloete 2013-03-27 "Planne = Digitaal. Daar gaan ’n groot verskuiwing plaasvind vir die kanaal. Hierdie gaan nie ’n negatiewe ding wees nie en gaan inteendeel die kanaal meer toegangklik maak vir mense wat dit tans nie kan 'access' nie."

DJ Naaldekoker smaak jou

Henry Cloete 2013-03-20 "Ek is al by enkele gevalle as 'Jack Parow se DJ' op straat voorgekeer, maar dit gebeur bitter min. Met Jack is ek maar in die agtergrond, maar dis piekfyn, want in daardie projek is ek nie juis veronderstel om op die voorgrond te wees nie."

TheGeorge – juggling music and high school

Henry Cloete 2013-03-20 "Starting the band, Zandi and I realised we have entirely different styles when it comes to singing. We never made a conscious decision to have a particular sound ..."

Brendon Daniels en Die Boland Moorde

Henry Cloete 2013-03-19 "Die hoofrolle in beide Boland Moorde en ’n fliek wat later vrygestel word, tel seker as my persoonlike hoogtepunte. Akteurs droom oor hoofrolle."
Top