Henry Cloete

joernalis/skrywer

Dan Patlansky: "The song was king throughout the album ..."

Henry Cloete 2014-05-19 "There is nothing wrong with the cliché blues lyrics, as they have a certain charm to them – I do a lot of songs with those kinds of lyrics."

William Welfare: "I ended up at a new and bigger bar ..."

Henry Cloete 2014-05-13 "I think MK spoiled a lot of Afrikaans rock and alternative bands and then those bands started believing their own press releases ..."

Luna Paige: "Natuurlik speel die 'independent artist'-status ’n rol ..."

Henry Cloete 2014-05-05 "Vir my is dit lekker om te weet dat ek nou ’n vinger in al twee 'pies' het. Ek kan by Afrikaanse kunste- en gemeenskapsfeeste optree, maar ook by Engelse folk-, blues- en rock-feeste."

Jon Savage: "I'm not ready to reflect on my career yet ..."

Henry Cloete 2014-05-05 "I've really fallen in love with the process of keeping fans involved with projects at all different levels ..."

Tripjas keer terug met nuwe inslag (en nuwe lid)

Henry Cloete 2014-04-02 "Ons het al verskeie opinies versamel op ons pad, vanaf om meer te fokus op branding tot om ’n skandaal of twee te veroorsaak. Maar dit kom eintlik maar net daarop neer dat ’n goeie produk (hopelik) ’n goeie gehoor kry."

Spoegwolf: "’n roadtrip waar jy nie self die petrol hoef te betaal nie"

Henry Cloete 2014-04-02 "Ons is nie in die band om sukses te bereik nie (sukses in Afrikaanse musiek is ’n beperkte ding)."

Danelle: "Ek was vreesbevange ..."

Henry Cloete 2014-04-01 "Laas week het ek nog herstel van ’n monstergriep wat toe eskaleer na laringitis en my los met géén stem vir ’n week nie. Ek kan nie vir jou sê hoe dit my geaffekteer het nie."

Donovan Borne on his debut album, Greatest Hits: Vol II

Henry Cloete 2014-03-31 "People forget that good songwriting, specifically in terms of the lyrics, can mean the difference between mediocrity and greatness."

Willemien & is "deels Willemien, deels Philomène"

Henry Cloete 2014-03-25 "Ek dink nog altyd: as jy self skryf en komponeer, moet jy lees en luister. Maar sjoe, dis taait."

Basson Laubscher: "Ek weet nie hoe dit gebeur nie – it just kinda does"

Henry Cloete 2014-03-04 "Ek dink blues-rock is besig met herlewing want daar's geen bullshit nie – dis rou emosie en passie en live; it's real; daar's geen tricks nie en ek dink mense soek weer dit met vandag se lewe, waar als op ’n rekenaar of selfoonskerm gebeur en als gefake kan word."

Joshua Grierson on boundaries, professional strangers and tennis

Henry Cloete 2014-02-25 "I have no regrets. I guess one of the hardest realisations I had to come upon was that mere talent is not enough ..."

Jack Parow: "As jy konsentreer op 'hits' maak, gaan jy mal raak ..."

Henry Cloete 2014-02-25 "Dis weird, ek het originally ook half besluit, kom ons doen hierdie ding, ek wil bietjie speel met die akoestiese vibe, met die idee dat dit half ’n ekstra is, ma soos jy sê, dit het amper half oorgevat ..."

Lochner de Kock: "Die kreef is al gewoond daaraan om skuinsweg te swem"

Henry Cloete 2014-02-11 "Alles is semibiografies. ’n Mens deel maar eenvoudig dinge wat vir jou belangrik is."

Hunter Kennedy: "Ons het dinge heel anders aangepak as voorheen ..."

Henry Cloete 2014-02-11 "Die natuur speel nog altyd ’n groot rol in die musiek en liriek van die groep. Dit inspireer ons en lig ons taalgebruik in."

Springsteen: Opregtheid kweek opregtheid

Henry Cloete 2014-01-28 "Iets wat my herhaaldelik opgeval het, so gepraat van opregtheid, was ook die opregtheid van talle gehoorlede ..."
Top