Vaughan Gardiner: "Ek hou daarvan om ’n hand te hê in alles wat ek vrystel"
2015-06-24Die sanger en liedskrywer Vaughan Gardiner het pas ’n nuwe album, Sit vanaand op herhaal, uitgereik.
Julia Robert: "Vir ons is punk belangriker in terme van die houding"
2015-06-24"In Kaapstad soek mense gereeld die wenresep vir rockmusiek. Ons wil net doen wat lekker voel en klink vir onsself, en ons dink graag die mense tel dít op."
Cherry Vynil: "Ons wou nog nooit net ’n gewone of gemiddelde band wees nie"
2015-06-18"Daar is tog nie 'n reg of verkeerd nie; dinge is anders met elke lied. Van die songs word in 'n relatief kort tydperk geskryf en ander vat maande, selfs jare om die lig te sien."
Kabaal Klankbaan: "Vir my gaan musiek grootliks oor ervarings deel en samesyn"
2015-06-18"Dis nogal vreemd om 'n liedjie, jare nadat jy hom geskryf het, voor 'n mikrofoon te sing, en ’n hele ander belewenis te hê, en nuwe betekenis aan die woorde te heg."
Jonathan Peyper wil die blues "modern maak ... sodat mense weer iets kan begin voel"
2015-06-10"Ek dink daar is 'n definitiewe gebrek aan die samelewing se vlak van emosionele intelligensie en mense het die lus of wil verloor om na diep musiek te luister ..."
Livingston se Beukes Willemse: "Ek droom gereeld dat ek op die Main Stage op Oppikoppi staan"
2015-06-10"Nadat ons ons tweede album met Universal vrygestel het, was daar 'n verskriklike groot behoefte in die band om vir altyd en almal presies te wys wie ons is."
Majozi: "I don't want to be the same as everyone else"
2015-06-04"I want to be different, and that's always in the back of my mind, and I think a big part of being different or standing out from everyone else is just being yourself. I'm not sure if I get it right all the time, but I try."
Len Muller: "Dis soort van elke ou vir homself ..."
2015-06-04"Die musiekwêreld, of eintlik die kunstenaarswêreld in die breë, is maar baie persoonlik."
Heuning: "Ons laat die gehoor besluit"
2015-05-27"Met ons tweede album was ons baie meer betrokke met die skryf van die album en het dus ons eie stempel sterk daarop afgedruk. Countrymusiek sal altyd ons basis bly ..."
Karen Zoid: "Ek was lus om weer in Engels te skryf"
2015-05-27"Dit is vir my as kunstenaar belangrik om nie net vir my eie Afrikaanses te sing nie. Wat is die punt daaraan om net deur jou eie mense verstaan te word?"
Dewald Wasserfall: "Ek verkies klein gehore, maar ..."
2015-05-13"Ek het die groep ontbind en myself vertel dat ek die musiekbedryf finaal gaan verlaat. Ek kon egter nie vir lank wegbly nie en het stilweg aan my soloprojek begin werk. Ek kan nie sê ek is enigsins spyt oor die besluit nie ..."
TWEE: "Ons gaan nou gooi – dis tyd"
2015-05-13"Op die ou end wil ’n mens eerlikheid behou, maar jy wil ook geen mense vervreem nie. So om hardegat te wees en mense te vervreem om ’n kleiner nismark gelukkig te hou, is beslis nie die beste besigheidsbesluit nie. So ons moet nog daaroor dink en kyk hoe ons dit gaan benader."
Jimmy Nevis: "The message is what is most important"
2015-04-28"In the end I did what came naturally to me and that was honesty. I just wrote about what I was feeling and did what I felt I wanted to do ..."
Bark: "Dis die begin van ons reis ..."
2015-04-15"Ek weet dat die grootste uitdaging vir 'n band soos ons is om die populêre luisteraars ook aan ons kant te kry sonder om ons identiteit te verloor."
BEAST: "Ons doen wat ons wil"
2015-04-15"Ons omarm die vryheid. BEAST het begin as ’n eksperiment, en ek dink na drie jaar volg ons nog steeds daardie etos. Niks is ooit vir ons te vreemd om te probeer nie."
