Henry Cloete, Floris Groenewald2013-01-16"Mens leef tog nie net in een bui nie. En net so moet jou musiek ook seker ’n verskeidenheid probeer vertolk? Meestal is daar nie regtig ’n kwessie van balans nie."
Henry Cloete, Arnold Schoonwinkel2013-01-10"Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel moet standaarde in vakke verhoog, meer goed-opgeleide onderwysers voorsien, en hulle na waarde vergoed."
Henry Cloete, Louis Minnaar, Magdalene Minnaar2013-01-08"Ons het definitief reeds ’n hele paar ore wat luister in Suid-Afrika, maar ek glo dit sal ook goed doen in die Europese mark, en beslis die wyer Amerika, waar mense heeltyd soek vir iets vars en nuut."
Henry Cloete2013-01-03"Ek probeer nie aandui dat lojaliteit in sigself ’n slegte ding is nie. Ek meen bloot daar moet versigtig daarmee omgegaan word."
Henry Cloete, Peach van Pletzen2012-11-28"Ek sou sê die musiek is effens donkerder en soms veel harder as op die eerste album. Ek vind die lirieke ook soms meer donker, maar steeds vol hoop."
Henry Cloete2012-11-21"Die bladsye beef tussen Thomas se vingers. Bye. Byekorwe. Heuning, die teengif. Swerms. Iets steek in die by wat die aanduiding is."
Henry Cloete, Pierre Greeff2012-11-20"Ek dink ons skryf maar wat ookal ons voel op die stadium wanneer die liedjies gemaak word ... dis rêrig soos om ’n spieël op te hou in terme van wat jy dink op daardie stadium."
Henry Cloete, Pieter-Dirk Uys2012-11-20"Dit gaan eers oor mense en dan oor politiek. Die passie en drama van vandag se lewens is miskien anders maar nogsteeds vermaaklik."
Henry Cloete, Bouwer Bosch2012-11-13"Ons wil liedjies skryf wat ons help om te oorleef, emosioneel en finansieel. Ons gooi nie Bybels in die moshpits by ons shows nie en ons probeer ook niemand verander van ons vriende wat nie soos ons voel nie."