Pasgelaai

Daar is g’n vraag nie ... maar daar is Die Antwoord

Chutney de Ridder 2012-08-03 "Suid-Afrika se grootste musikale uitvoerproduk sedert Dave Matthews in 1986 Johannesburg vir New York verruil het, het vermag wat – so ver my kennis strek – nog nie voorheen vermag is nie …"

Nuut by LAPA Uitgewers

LAPA Uitgewers 2012-08-03 Kyk bietjie na LAPA Uitgewers se nuwe boeke vir Augustus. 

ammal selle stam

Jacobus Faasen 2012-08-03 ammal selle stam

Die kwessie van vergiffenis en gevolg

Kobus de Klerk 2012-08-03 Sondaar 2 skrywe oor homoseksualisme en vergiffenis en maak ’n subtiele (of dalk nie so subtiel nie?) pleidooi ten gunste van homoseksualisme en sinspeel daarop dat die homoseksualis net een maal vergiffenis vra en dan is sy pad oop om dit verder te beoefen, omdat, soos hy dit stel, God hom nie vergewe net omdat hy eenkeer ’n homoseksuele daad gepleeg het en om vergiffenis vra nie, maar dat jy homoseksueel is.

Nog oor die liefde

Sondaar Twee 2012-08-03 Mens staan verstom dat daar steeds diegene is wat sekere "wette" uit die Ou Testament ondersteun, terwyl hulle self talle ander van die "wette" ignoreer. Spesifiek wat betref homoseksualiteit.

Pasgelaai!

2012-08-02 Sien splinternuwe materiaal soos wat dit op LitNet verskyn.

Suid-Afrikaanse onderwys in krisis

Danie van Wyk 2012-08-02 Lees Danie van Wyk se bydrae tot die Onderwysspitsberaad wat op 28 Julie 2012 te Athlone Skool vir Blindes plaasgevind het. Hierdie spitsberaad is aangebied deur die SBA en die ATKV.

bloedskuld (Camagu!)

Jacobus Faasen 2012-08-02 bloedskuld (Camagu!)

Onbeantwoord

Jan Rap 2012-08-02 Vrae aan Jonathan Jansen.

Persvrystelling: ’n PEN-sentrum vir Afrikaans

2012-08-02 "Die  ideaal van 'n  Afrikaanse PEN-sentrum word eersdaags bewaarheid wanneer 'n voorstel hieroor in Korea ter tafel gelê word."

Geweld en beskawing in Afrika

Johannes Comestor 2012-08-02 Dirkie Smit begin sy hoofartikel in Die Burger (28 Julie, p 12) met: "Vanwaar tog al die geweld, al die ontsettende geweld ... misdaad so alledaags soos brood?"

Dit was ’n goeie storie!

Andrew 2012-08-02 Ek het van hierdie een gehou.

Waar Dawid die wortel gegrawe het

Voetstoots van Tonder 2012-08-02 "Tyd om te sien hoe Chad le Clos geskiedenis maak en vir Michael Phelps wys presies waar Dawid die spreekwoordelike wortel gegrawe het."

Kollokwium: Zapiro en die digters

2012-08-02 Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch se kollokwium neem vanjaar die vorm aan van 'n onderhoud tussen Jonathan Shapiro (beter bekend as spotprentkunstenaar Zapiro) en Marlene van Niekerk. Digters soos Antjie Krog, Leon de Kock en Loftus Marais en 'n handvol ander sal ook optree.

nie die hele Jhb nie

Waldemar Gouws 2012-08-02 Waldemar Gouws oor Johannesburg

Nuut by NB-Uitgewers dié Augustus

2012-08-02 NB-Uitgewers se nuwe boeke vir Augustus dek alles van Boere-noir tot braaivleis. 

Die laaste woorde van ’n werkesel

Bibi Slippers 2012-08-02 Bibi Slippers ly aan ongeneeslike oordraagbare volwasse werkoholisme ... maar hier is haar laaste woorde voor 'n maandlange verlof

Die nuwe ondernemingsreddingspraktisyn: Geneesheer of begrafnisondernemer? ’n Ondersoek na die kwalifikasies van die reddingspraktisyn.

Lézelle Jacobs 2012-08-02 "In die huidige ekonomiese klimaat, waar al hoe meer maatskappye onder finansiële druk verkeer, is ’n effektiewe besigheidsreddingstelsel van onskatbare waarde."

Stoffel tot nadenke

Gerrit Rautenbach 2012-08-02 "Van bladsy een af gaan die leser saam met Stoffel op safari. Dié leesreis is die moeite werd."

Hoop vir jou kunssinnige kind – visuele wiskunde

Henna Schwartz, Naomi Meyer, Charmaine van der Merwe 2012-08-02 Daar is leerders wat eerder hou van ’n verfkwas as ’n wiskunde-sakrekenaar. Hoe gemaak as hulle die vak wiskunde moet deurkom? Naomi Meyer hoor by Henna Schwartz en Charmaine van der Merwe van ’n ander benadering tot wiskunde.
Top