Sing 'it 2011 se MK musiekvideo: Dans Dans Lisa en Pierre Smith

  • 0

Die wag is verby! Hier is die musiekvideo vir verlede jaar se Sing 'it-wenliedjie, "Die ouer ek", geskryf deur Pierre Smith en opgeneem deur Dans Dans Lisa. MK het die video geborg en dis ook op dié kanaal te sien. Baie cool, of hoe?

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top