Pasgelaai

Grafskrif

MS Burger 2012-07-04 MS Burger skryf oor die tragiese dood van Modigliani en sy kunsmodel-beminde, Jeanne Hébuterne.

Nog in my laaste blow job

Johann de Lange 2012-07-04 'n Nuwe gedig deur Johann de Lange

Dalk het ons tyd

Waldemar Gouws 2012-07-04 Waldemar Gouws is terug met nog 'n vertaling van Neruda.

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Om met ‘n stad te praat asof hy sal luister

Niel van Deventer 2012-07-04 Niel van Deventer in gesprek met Johannesburg

Nasiebou-/versoenings-/vingers-vleg-dag-dag

Reusedwerg 2012-07-04 Ek hoor oor die draadloos dat daar weer een een van die dae aan die kom is. Is alles gaaf en wel, ek stem heelhartig met so idee saam, maar ek glo nie meer aan Krismisvader of Rooikappietjie nie. En net Smurfies is "nice".

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Pretoria (’n stukkie onthou)

Niel van Deventer 2012-07-04 Niel van Deventer onthou sy kinderjare in Pretoria.

vergifniswaardig

Jacobus Faasen 2012-07-04 Vader, Vergeef, as U Blief, Millennium Drie Mens

Aborsie en die gewete

Kobus de Klerk 2012-07-04 Babamoord is taboe! Binne óf buite die liggaam van die moeder.

Perdekoop en kar koop

2012-07-04 Meeste van ons maak mos basies drie beleggingsbesluite in die lewe: Vrou/man vat, huiskoop en kar koop.

George is kiekie-mooi en dra die "Outeniquaroes"

Pieter van Niekerk 2012-07-04 Mag die Georgiane ook nie blasé raak oor hul kiekie-mooi rustige omgewing nie. Hier is so baie om die oë te verryk met inheemse- en ander fynbos, vleilande, sy dam, meer en see en veral die berg, dat jy nie anders kan as om ’n bietjie te stol of selfs in die "tuin" te hiberneer nie. Hier is in elk geval genoeg om jou asem te roof. Kom nou en raak "roestig"!

’n Goeie storie

Jan Rap 2012-07-04 As ’n storie ’n emosie wek by die leser is dit ’n goeie storie.

Wat goeie skrywers se werkstasies weet

Bibi Slippers 2012-07-04 Virgina Woolf het nie die volle waarheid gepraat toe sy gesê het dat 'n vrou 'n eie kamer en geld nodig het om 'n skrywer te wees nie.

Oos-Kaapse ANC verdeeld oor Zuma

Jason Lloyd 2012-07-03 "Eenheid in die Oos-Kaapse ANC oor pres Jacob Zuma se leierskap bestaan klaarblyklik nie meer nie."

wat’s U Score?

Jacobus Faasen 2012-07-03 Millennium Drie Mens, minner as min Lief, vir U Waarheid ...

Mevrou Steekbreek (LP)

2012-07-03 Die kind lag in my rigting en ek wonder wat de fok in ons mense se koppe aangaan?

Hulp vir Duitswester

Jan Rap 2012-07-03 Lees jy die argiewe of wat want ek sien geen bekgevegte of skelkompetisies nie behalwe miskien nou die ewigdurende godsdiensdebat.

Ondermyning van Afrikaans

Jan Rap 2012-07-03 Op RSG, veral met Monitor en die nuus, vertel 'n verslaggewer of –geefster dat 'n amptenaar of 'n minister sus of so gesê het en dan volg die relaas, in Engels, van die einste minister of amptenaar waarvan die verslaggewer/-geefster reeds die opsomming gegee het.

Treinreis van Amanzimtoti tot Durban

Jaco 2012-07-03 Laas Vrydagoggend 06h00 arriveer die Metro Rail Amanzimtoti stasie binne met ‘n gesuis van wind.

Veterane

Boer in Beton 2012-07-03 Volgens die koerante kan ons, almal wat in die SAW gedien het, as "veterane" registreer.

Die plek van Engels in Afrikaans

Johannes Comestor 2012-07-03 Die ontwikkeling van riglyne vir Afrikaans, veral as joernalistieke taal, het ’n lang geskiedenis in die groep Media24; veral by Die Burger as die oudste Afrikaanse dagblad.
Top