Pasgelaai

In die nuus: 6 Julie 2012

Naomi Meyer 2012-07-06 Gerrit Komrij, handboeke in die skool, Zapiro en selfoonpratery terwyl jy bestuur. Gesels saam oor vandag se nuus.

LitNet-blits #12

Naomi Meyer 2012-07-05 LitNet-blits #12

A Spook's Progress: From Making War to Making Peace

2012-07-05 At times serious, at times ironic and satirical, A Spook’s Progress is a fascinating and frank account of an intelligence agent’s life and work, and his shift from making war to making peace.

Waar wetenskap kinderspeletjies is

Jani de Bruin, Naomi Meyer 2012-07-05 ’n Mens moet die Kaapstadse Wetenskapsentrum (CTSC) in Observatory besoek om dit te glo: klein en groot het vet pret. Met praktiese wetenskap-eksperimente? Jani de Bruin vertel.

Stigmata van Tom Gouws: Tussenteksgeweef

Marius Crous 2012-07-05 "Die vraag wat na die lees van hierdie bundel by my as leser opkom, is of die digter, 'identiteitsloos' soos hy homself beskryf, kan dig sonder om 'deur singels interteks' en met behulp van die 'leë gietvorms van ’n ou postmoderne wêreld' te skryf."

Het sy die gesig van ’n moordenaar? Die storie van Daisy de Melker

Gustaf Pienaar 2012-07-05 In die week waartydens sy haar verjaardag sou gevier het, skryf Gustaf Pienaar oor die vrou wat tot vandag toe Suid-Afrikaners se verbeelding aangryp.

National Arts Festival: Brothers in Blood

Elzette Steenkamp 2012-07-05 “There are no heroes and villains here, Van Graan seems to be saying (and thanks to a linear narrative I am fairly certain of this). We are all victims. We are all complicit in the violent imposition of racial stereotypes on others. We are the same.”

Pik Botha en sy tyd: ’n belangrike boek oor die oorgangspolitiek in Suider-Afrika

Willie Breytenbach 2012-07-05 "Dit fokus op die rol wat ’n enkele persoon – Pik Botha – as deelnemer gespeel het oor ’n tydperk van meer as vyf dekades."

Psigedeliese kitaarnote en selferkende vegans

Kerneels Breytenbach 2012-07-05 Kerneels Breytenbach luister na Richard Hawley, Blackie and The Rodeo Kings, Joe Jackson, Fiona Apple en Jason Mraz.

Maak ’n pyp en dans (’n Begeleide trippie op soek na die droom)

Albert du Plessis 2012-07-05 Na wie se pype dans jy? Albert du Plessis neem jou op 'n trippie van orrelmusiek deur al die genres.

Afternoon of a Foehn is baanbrekerswerk

2012-07-05 "Die sogenaamde Seasons France sorg vanjaar vir groot opwinding by die Nasionale Kunstefees in Grahamstad."

National Arts Festival: Callum’s Will laat gehoor soms in die duister

2012-07-05 Callum’s Will, die titel ’n slim spel op die name van die karakters Callum en Will, strek oor die ses maande waarin dié twee mekaar geselskap hou.

Mies Julie boender waaghalsig die onbekende spasie in

2012-07-05 ’n Eienaardige ruimte waar nie een, wit of swart, noodwendig kan seker wees van sy/haar plek nie. Dit getuig van jong lewens wat smeek om verandering in ’n soeke na identiteit in die sogenaamde Nuwe Suid-Afrika.

Die water wat verby is: 'n besondere eenheidservaring

Johan Anker 2012-07-05 "Johan en Ria Smuts het bekendheid verwerf vir hulle samestellings van kortverhale, mét inleiding en aantekeninge, vir die skole se voorskryfmark."

National Arts Festival: Through Blue gee sy hart vir Hillbrow

2012-07-05 ’n Klagte kan aan die voete van Murray en die spelers gelê word dat Through Blue die naïewe vereenvoudiging is van ’n veel meer komplekse tema.

National Arts Festival: Moffie

2012-07-05 As geheel toon die werk moontlikheid van sukses en Snyman beskik oor elemente wat hom daartoe sou kon lei, maar hy het ongelukkig gefaal om dit in hierdie werk bymekaar te bring.

Lokprent: Mieke rock uit deur Jana du Plessis

2012-07-05 Geskei op 25, en dít met net 'n BA-graad op haar naam. Wat op aarde gaan Mieke met haarself maak?

Bekendstelling van Petra Müller se nuwe digbundel

2012-07-05 Petra Müller se <em>Om die gedagte van geel</em> word op 18 Julie by The Book Lounge bekendgestel.

Lokprent: Boereoorlogstories 2, saamgestel deur Jeanette Ferreira

2012-07-05 Die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902 is helderder as ooit in die Afrikaanse leser se geheue. Verkope van die eerste bundel, getitel Boereoorlogstories, het alle verwagting oorskry en het reeds 'n tweede druk van die tweede uitgawe daarvan genoodsaak.

National Arts Festival: Lanx and Obtus

2012-07-05 “Om dié werke in ? sinopsis vas te lê, is onregverdig. Dit vereis dat die toeskouer nie in ‘n sogenaamde soeke na betekenis vasval nie, maar liewer verhef word na wat Van Acker noem die danser se verstandelike inset om die energie buite die liggaam te plaas.”
Top