
Braaidag-promosie: 18 September – 25 September
Kry hierdie spesiale boekpak, wat bestaan uit 'n kopie van Onthoukos en Trouens en terloops, vir slegs R200!
Dis die ideale geskenk vir vriende en familie wat oorsee is en bietjie Suid-Afrikanse troos kort, of sommer net om jouself mee te bederf. Klik hier om dié lekker winskopie direk van LAPA Uitgewers te koop.
*Hierdie promosie is slegs vir die publiek. Geen handelaarsaankope word aanvaar nie.

