
Carel van der Merwe sal Saterdag, 15 September, om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) gesels oor sy nuutste roman, Skaduwee, wat pas verskyn het. Louis Esterhuizen sal as gespreksgenoot optree. Skakel (021) 882 9100 vir meer besonderhede of stuur ’n e-pos na ls.protea@mweb.co.za.

