Wen The Buckfever Underground se nuwe album

  • 0

The Buckfever Underground gee ’n gratis eksemplaar van Verkeerdevlei weg aan ’n LitNet-leser. Die kompetisie werk so: stuur ’n oorspronklike gedig aan [email protected] en dui in die onderwerp aan dat dit ’n inskrywing vir die Verkeerdevlei-kompetisie is. Jou inskrywing sal op LitNet gepubliseer word. Toast Coetzer van The Buckfever Underground sal besluit watter gedig volgens hom die beste is en die skrywer daarvan wen ’n eksemplaar van die album. Die sluitingsdatum vir die kompetisie is 7 September 2012.

- Klik hier om Henry Cloete se onderhoud met Toast Coetzer oor die album te lees.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top