Pasgelaai
Velerlei ontmoetings met PH Nortje
2012-07-18 "Ek het in PH Nortje se werk en in ons ontmoetings iemand leer ken wat met humor kon skep, maar nooit laf was nie; wat dikwels bekommerd gefrons het, wat sekerlik baie mensekennis had, wat milddadig met sy wysheid was."In die mense ’n welbehae ... Die storie van Rachel's Angels
2012-07-18 Alle Suid-Afrikaners wil die land se jeug bemagtig sodat almal kan voordeel trek uit mense wat goed opgelei is, maar waar kry mens die geld vir hierdie opleiding? Spurgeon Haddon-Wilson vertel vir Naomi Meyer van Rachel's Angels.Kennisgewing: Voor ek Vergeet in Pretoria, Hermanus en Kimberley
2012-07-18 Voor ek vergeet, met Amanda Strydom en Hannes van Wyk, word binnekort hier uitgevoer.
Madiba-profeetskap onner loep
2012-07-18 sonner lat Mens gevra’t, daag hierie lang man op,vannie Eiland af, Mens is mos lekker nuuskierig,
persoon nommer een, in stryd teen verkramptes,
sedert sestigs oppie Rots, noord van Moederstad,
lat apartheidsapologete nie an sy woorde wil vat
Press release: Kat and the Kings extends its run
2012-07-18 Kat and the Kings has extended its run at the Fugard Theatre for the third and final time before heading to Johannesburg in September.Riglyne: LitNet Akademies-resensie-essay
2012-07-18 Het jy ’n idee vir ’n LitNet Akademies-resensie-essay? Lees die riglyne hier.Afrikaanse Musiek: Eiendoms (Beperk) – (Groot op gelukkige Eiland)
2012-07-18 "Almal voel en lyk en dink en klink dieselfde."Bloots, saamgestel deur Peter van Noord en Karin Eloff
2012-07-18 "Die erotiek was nog altyd met ons en sal altyd met ons wees – nie net in die slaapkamer nie, maar ook in vele mooi dinge in die wêreld om ons."Press release: Gloria Bosman performs in lunch hour concert at UNISA
2012-07-18 Sensation vocal artist Gloria Bosman is performing in a lunch hour concert on Friday 27 July at 13:00 in the ZK Matthews Great Hall at Unisa.Teater-fotoblad: Die Van Aardes van Grootoor
2012-07-17 Foto’s van Die Van Aardes van Grootoor, soos opgevoer by hierdie jaar se Innibos kunstefees.Ria Olivier gesels oor die Kaaps in fokus-simposium
2012-07-17 Ria Olivier antwoord ’n paar van Naomi Meyer se vrae oor die Kaaps in fokus-simposium.Shapi die stout olifantjie
2012-07-17 "Shapi die olifant was regtig die vredeliewendheid self. Al wat hy gesoek het, was ’n paar lekkertjies..."
Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Die Tjatjies a'rit is [The Chachies as it is (Manenberg where it's happening)]: Parental ethnotheories about literacy and schooling in Manenberg
2012-07-17 "What are the parental ethnotheories about literacy and schooling? The results of the study show a range of beliefs resulting in parents’ adopting a range of strategies in terms of language choice and literacy socialisation of their children."Jonathan Jansen discusses his new book, Letters to My Children
2012-07-17 Professor Jonathan Jansen, Vice-Chancellor of the University of the Free State, has written a new book, Letters to my children, which was recently published. The book contains thoughts posted by Jansen on Twitter as "letters" to his children and/or students. Henry Cloete asked him a few questions about his book.
Die merkteken van die dier – 666
2012-07-17 Ek gaan nie in enige posisie wees om kommentaar te kan lewer nie, weens my ateïstiese oortuigings, maar ek moet bieg ek is nogal nuuskierig oor jou interpretasie van die merkteken van die dier, en sou graag ’n polemiek van ander Christene ook wil aanhoor.Hoe lyk jou stad-kompetisie: “Kanti amanzi mtoti”
2012-07-17 Carina van der Walt skryf oor Amanzimtoti.
