Open Book 2012: Haai Karoo-bekendstelling

  • 0


Titel: Haai Karoo
Skrywer: Etienne van Heerden
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624056157

Klik hier om Haai Karoo te koop by kalahari.com.

Tydens die tweede aand van die Open Book-fees in Kaapstad het Etienne van Heerden kom gesels oor sy jongste boek, Haai Karoo, ’n versameling kortverhale uit sy oeuvre. Daar word ook baie uitgesien na sy volgende roman, waaroor hy heelwat gesels het.

Boekuitstalling by die Haai Karoo-bekendstelling

Etienne van Heerden en Tim Huisamen in gesprek

Etienne van Heerden: "As ’n roman af is, is dit bietjie haai Karoo om my tot die volgende ding my boei."

Melt Myburgh vra Van Heerden ’n vraag.

Redakteur van LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, Francis Galloway

André P Brink en sy vrou, Karina

André P Brink en Etienne van Heerden

Tim Huisamen en Etienne van Heerden

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top