Pasgelaai
die oortjies van die gedig
2012-07-25 Susan Smith sien die oortjies van 'n gedig bo die water uitsteek en wonder wat lê daar onder ...SBA en ATKV: Spitsberaad oor onderwys
2012-07-25 Die spitsberaad oor onderwys vind op Saterdag 28 Julie 2012 in die ouditorium van die Athlone Skool vir Blindes, Athlonestraat, Beroma, Bellville-Suid plaas.
Mymeringe oor my dae by SêNet
2012-07-25 "Die meeste van sy woorde het verlore geraak tussen motherboards wat in duie stort en inboxes wat oorloop en tot niet gaan, hierdie is maar ’n paar snarse wat ek op my rekenaar kon opspoor. Al wat ek oorhet, is ’n geroeste perdeskoen en ’n handvol herinneringe. Dankie SêNet (I think)."Die politiek van die estetiese in ’n postkoloniale konteks: menswaardigheid en vryheid van uitdrukking in die debat rondom Brett Murray se skildery The Spear
2012-07-24 "Behoort die vernedering van ’n politikus aan die hand van ’n kunswerk ooit gevier te word, of moet dit te alle tye verwerp word?"Fresh but nostalgic: Annie Klopper chats to Nic Gaud of Goodnight Wembley
2012-07-24 "Taxi Violence’s George van der Spuy and Nic Gaud of 7th Son are the founding members of a grungy rock ’n roll side project that has me not only excited, but also a little worried that I might struggle to listen to anything else this year."Glaskas: verganklik en afhanklik
2012-07-24 Die rockgroep Glaskas het onlangs 'n nuwe album, Verganklik en afhanklik, vrygestel. Henry Cloete het 'n paar vrae aan Deon Meiring, hoofsanger en liedjieskrywer van die groep, gestel.Fraktering en destabilisasie in ekopoësie en die gedigte van Martjie Bosman
2012-07-24 Mathilda Slabbert reageer op Susan Smith se LitNet Akademies-artikel "Die aard van ekopoësie teen die agtergrond van die ekokritiese teorie met verwysing na enkele gedigte van Martjie Bosman".Hans Pienaar gesels oor die Melville-poësiefees
2012-07-24 Die Melville-poësiefees vind vanjaar van 12 tot 14 Oktober plaas.Oor die jong Afrikaner en die kruppel driepoothond – Roelof van Wyk gesels oor sy kunsuitstalling in Kaapstad
2012-07-24 Die projek is ‘n persoonlike refleksie oor my Afrikanerskap, ‘n ondersoek na wat dit beteken om in hierdie tyd en plek as wit Afrikane, deur die lens van Afrikanerwees, die goed en die sleg daarby ingebou, my plek hier en nou, te bekyk.
