Pasgelaai

Op soek na Coenie Slabber

Gert Bezuidenhout 2012-07-24 Kan julle dalk help? Ek wil graag kontak maak met Coenie Slabber. Ek woon al meer as twaalf jaar in China en het jammerlik kontak met soveel van my vriende verloor - Coenie is een van hulle.

Wie weet iets van die werk van ’n deur-tot-deur-verkoopsman?

Sanet 2012-07-24 Wie weet iets van die werk van ’n deur-tot-deur-verkoopsman?

Rugbyvoorstelle III

Jan Rap 2012-07-24 Rugbyvoorstelle III

Uit die Argief: Kleinboer se eerste brief op LitNet

Kleinboer 2012-07-24 Vrydagmiddag. My baas het my pas uitgetrap. Dit was nie so erg soos ek verwag het nie.

vasverstrengel

Jacobus Faasen 2012-07-23 bó, onvolledig opvoedingstelsel, bó stereotipe ...

Dankietog vir jou, Jan Rap

Reusedwerg 2012-07-23 Dankietog vir jou, Jan Rap.

Op soek na handskrif vir snelskrif

Ouma Elsie 2012-07-23 Op soek na handskrif vir snelskrif

Wat is hierdie munt deesdae werd?

Willem 2012-07-23 Wat is hierdie munt deesdae werd?

Vertel my van die bloglandskap ...

Kleinboer 2012-07-23 Kleinboer wonder of dit die moeite werd is om te blog.

Oupa rock! Wenners aangekondig!

CP Vermaak 2012-07-23 Wen ’n kleinseun se toonsettings van sy oupa se gedigte (en kyk, die musiekvideo wat hier ingebed is, speel ook deesdae op MK).

Besoek aan my hartland

Johannes Comestor 2012-07-20 "Toegegee, die dooies draai nie werklik in hulle grafte om van verontwaardiging nie. Maar dit is omdat hulle nie die huidige verval waarneem nie."

Bitch, Please! I’m Khanyi Mbau verskyn binnekort by NB-Uitgewers

2012-07-20 In dié biografie onthul die sepiester Khanyi Mbau alles oor haar kortstondige huwelik as 19 jarige met die miljoenêr Mandla Mthembu en haar affair met die sakeman Theunis Crous.

Schreiner Karoo Writers Festival

2012-07-20 "Now in its third successful year, the Schreiner Karoo Writers Festival will run from 9 to11 August 2012 in Cradock. There will be a special emphasis on women to coincide with National Women’s Day on Thursday, 9 August. Headline authors launching books will include the likes of Etienne van Heerden, Stephen Gray, Clinton V du Plessis and Aubrey Jones."

Skrywersreaksie op die resensie van Soom

Hennie van Coller 2012-07-20 Hennie van Coller lewer reaksie op die resensie van sy bundel, Soom, deur Gunther Pakendorf.

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Benoni

Madeleine 2012-07-20  Madeleine skets haar stad as ’n behoeftige 16 jarige in haar gedig.

Nuut by LitNet? ? Are you a LitNet novice?

2012-07-20 Hierdie video sal jou vinnig touwys maak oor hoe LitNet werk.

Watch this video and you'll be an expert on how LitNet works in no time. 

Die Filterman: Nog nodig of oorbodig?

Chutney de Ridder 2012-07-20 Is die filtrering van goeie nuwe musiek deur wyse en beluisterde Filtermanne nog nodig in vandag se era van maklik bekombare aanlynmusiek? 

Kykers by raaisels betrek

Henry Cloete 2012-07-20 "Die stories is heeltemal fiktief," sê Louis Pretorius, een van die skrywers en vervaardigers van die nuwe kykNET-reeks Die Boland Moorde.

Japie Basson, a true, professional politician

Paul Murray 2012-07-20 "Basson began his colourful political career as a law student at the University of Stellenbosch at age 18 in 1936, and since then his infatuation with politics has never ceased."

Zoë Wicomb and the Translocal: Scotland and South Africa

2012-07-20 The conference will ask how the different sites of Wicomb’s life and work illustrate and challenge notions of the ‘translocal’ in her fiction and criticism, and in new and emerging scholarship about her writing.
Top