Pasgelaai

Die water wat verby is: 'n besondere eenheidservaring

Johan Anker 2012-07-05 "Johan en Ria Smuts het bekendheid verwerf vir hulle samestellings van kortverhale, mét inleiding en aantekeninge, vir die skole se voorskryfmark."

National Arts Festival: Through Blue gee sy hart vir Hillbrow

2012-07-05 ’n Klagte kan aan die voete van Murray en die spelers gelê word dat Through Blue die naïewe vereenvoudiging is van ’n veel meer komplekse tema.

National Arts Festival: Moffie

2012-07-05 As geheel toon die werk moontlikheid van sukses en Snyman beskik oor elemente wat hom daartoe sou kon lei, maar hy het ongelukkig gefaal om dit in hierdie werk bymekaar te bring.

Lokprent: Mieke rock uit deur Jana du Plessis

2012-07-05 Geskei op 25, en dít met net 'n BA-graad op haar naam. Wat op aarde gaan Mieke met haarself maak?

Bekendstelling van Petra Müller se nuwe digbundel

2012-07-05 Petra Müller se <em>Om die gedagte van geel</em> word op 18 Julie by The Book Lounge bekendgestel.

Lokprent: Boereoorlogstories 2, saamgestel deur Jeanette Ferreira

2012-07-05 Die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902 is helderder as ooit in die Afrikaanse leser se geheue. Verkope van die eerste bundel, getitel Boereoorlogstories, het alle verwagting oorskry en het reeds 'n tweede druk van die tweede uitgawe daarvan genoodsaak.

National Arts Festival: Lanx and Obtus

2012-07-05 “Om dié werke in ? sinopsis vas te lê, is onregverdig. Dit vereis dat die toeskouer nie in ‘n sogenaamde soeke na betekenis vasval nie, maar liewer verhef word na wat Van Acker noem die danser se verstandelike inset om die energie buite die liggaam te plaas.”

Die einde van die Weste

Francois Williams 2012-07-05 Die totale omvang van die korrupsie in die Westerse samelewing word dag vir dag dramaties blootgelê voor talle verstarde ogies.

Bewaring

Jan Rap 2012-07-05 Almal is lief vir 'n bewaarder, maak nie saak of hy blou skoenlappertjies, walvisse, haaie, aasvoëls, die reënwoud, jakkalse, fynbos of veteraanmotors is nie maar net nie Afrikaans nie. As jy aandui dat jy vir die bewaar van Afrikaans is word jy aangegluur en, eienaardig genoeg, deur mede-Afrikaners; dit is Nie Die Ding Om Te Doen Nie. Hoekom sou dit wees?

Reis

Jan Rap 2012-07-05 Eendag, lank lank gelede, maar ook nie só lank gelede nie, was daar 'n bus op pad met 'n klomp mense in. 'n Gedeelte van die passasiers murmureer en weeklaag dat die bus na die verkeerde bestemming op pad is en, soos dit duideliker word dat die bus nou naby sy eindbestemming is – kort gras en stywe heiningdrade langs die pad, goedversorgde padoppervlak, die soort van ding – vererger die gekerm van die passasiers wat reken hulle is op die verkeerde pad.

Warmwatersak

2012-07-05 Ek wonder of daar 'n huis is waar hierdie noodsaaklikheid nie was nie?

Terugdink

2012-07-05 Het maar innie week gelas vir my klong se PSP. Is self lankal nie meer verbaas oor hoe klein die tegnologie geword het. Die eerste drie sekondes van "God of War" is tien teen een veel meer as die tegnologie wat ek in my eerste 20 jaar beleef het gesamentlik.

Geld

Hennie Fritz 2012-07-05 Mens mag steier en kommer, dit hou jou soekend, want met elke Godsgenade oefening verbeter jou fiksheidvlak en groei die gestel se weerstand teen die aanslae. En, kort-voor-lank, wen jy meer van geld se veldslae as wat jy verloor.

SA Illustrators: Adrie le Roux

Bibi Slippers 2012-07-04 "There is something unsettling about collage. By its very nature it’s a disruptive art form, removing an image from one context to be used in another."

National Arts Festival: A candlelit house of horrors – Exhibit A

Elzette Steenkamp 2012-07-04 "Brett Bailey’s Exhibit A, one of the most talked about productions at the 2012 National Arts Festival in Grahamstown, explores the theme of the objectification of black bodies through the lens of the violent history of European colonial expansion on the African continent."

National Arts Festival: Red

2012-07-04 Red, ? teks met vele lae, vertel van ? tydperk in die lewe van die wêreldberoemde kunstenaar Mark Rothko (1903-1970).

Hoe lyk jou stad-kompetisie: My stad

Celesté Fritze 2012-07-04 "oor die vaagbekende hool van Sunnyside
word ’n stortbui suurreën ’n lamentasie
by die mis: Gloria in excelsis Deo
vir die aborsieklinieke van my stad"

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Klein-dorp

soekende wese 2012-07-04 "Verkeersbord skaam skyn vals-getal
klein-dorp nog soveel met hoofstraat smal
Eindelik geroest' warm welkom-woord gebou
duskant die; tranekind vormend in voos-vrou ..."

Hoe lyk jou stad-kompetisie: daar is ’n pad wat soos ’n hartsnaar oor skotland se vlaktes hardloop

Hilda Smits 2012-07-04 Hilda Smits skryf oor 'n pad deur Skotland se vlaktes

Hoe lyk jou stad-kompetisie: ongetiteld (Mooirivier)

Hilda Smits 2012-07-04 Hilda Smits dink terug aan 'n dorp uit haar jeug.
Top