Pasgelaai

Daar gebeur dit toe amper weer …

Jan Rap 2012-07-30 Daar gebeur dit toe amper weer by die rugby.

Dink soos 'n wenner: Koelkop-bekendstelling

2012-07-30 Die sportsielkundige Jannie Putter se jongste boek, Koelkop, word op 15 Augustus by die Centurion Mall bekendgestel.

Maties op RSG, deel 1: Agtergrond

Johannes Comestor 2012-07-30 Maties op RSG, deel 1: Agtergrond

Maties op RSG, deel 2: Die uitsending

Johannes Comestor 2012-07-30 Maties op RSG, deel 2: Die uitsending ...

Sosiale vaardigheid

Reusedwerg 2012-07-30 Sosiale vaardigheid

Toe die Queen in 1953 gekroon is

Loammi Wolf 2012-07-30 "Wat veral interessant was, is dat dit die eerste keer was in die 900-jarige bestaan van die Engelse koningshuis dat die publiek die kroning in hulle sitkamers kon volg. Destyds was dit ‘n groot nuutjie dat die BBC die kroning 'live' op TV kon uitsaai vanuit Westminster Abbey, al was dit net in swart en wit."

Om en om en om die gedagte van geel

Bibi Slippers 2012-07-27 Bibi Slippers het die onlangse bekendstelling van Petra Müller se jongste bundel, om die gedagte van geel, bygewoon.

Wat is 'n taal? LitNet vra die vraag!

2012-07-27 Wat is ’n taal? Wat maak hom rats en gespierd? Wat laat hom oorleef?

LitNet Akademies-resensie-essay: Rodriguez – ’n fiksionele werklikheid

Chrisna Beuke-Muir 2012-07-27 "Die feit dat ons reeds ander (vroeëre) oorloë gehad het waaroor intussen in die Afrikaanse literatuur korrektiewe geskryf is, stel aan die skrywer ’n uitdaging: Het hy in alle opregtheid gesoek na die waarheid?"

Grepe uit die uitgeegeskiedenis van Breyten Breytenbach

Francis Galloway 2012-07-27 "Wat Breytenbach se uitgeegeskiedenis betref, kan daar óók drie periodes onderskei word, maar hierdie eras word gekonstitueer deur die produksie- en produsentprofiel van sy oeuvre. Hierdie periodes is gekoppel aan die rol wat die uitgewery-institusie in die oeuvre- en reputasie-ontwikkeling van die skrywer speel."

Al die baie maniere om mense opsetlik dood te maak

Gustaf Pienaar 2012-07-27 "Op 24 Julie 1964 – dis ook al 48 jaar gelede – het John Harris ’n koffer in die hoofsaal van die toe nog nuwe Johannesburgse spoorwegstasie geplaas. Op die koffer was daar ’n nota met dié boodskap - nogal in Afrikaans: "Terug in tien minute". Binne-in was daar ’n bom bestaande uit, onder meer, agt dinamietkerse en ongeveer tien liter petrol."

Eerstes laaste

Jacobus Faasen 2012-07-27 God, maak Lig, U Kán, Allah, Via G’nad ...

Adriaan oor hoflikheid

Jan Rap 2012-07-27 Adriaan is reg; takt en goeie maniere is aan’t verdwyn. Die vergryp in hierdie verband wat my die meeste pla is die snouerige "ek is nie met jou tannie getroud nie" as iemand ’n lid van, sê maar die vorige generasie, ’oom’ noem.

The Assembly braves stormy waters of online radio

Henry Cloete 2012-07-27 The Assembly, one of the most popular live music venues in Cape Town, has launched its own online radio station.

Die diskoers by die Neelsie (ôklig)

Jan Rap 2012-07-27 "Daar het ’n ene prof Van Niekerk vertel dat ons ’n diverse lot mense in SA is en dit sou nou, lei ek af, die rede vir die verandering wees wat die US tans ondergaan. Die implikasie is natuurlik dat Afrikaans 'ander' sal uitsluit. Hoekom dink hy so?"

Van deuntjies tot klassieke musiek by vanjaar se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees

2012-07-26 Die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees se program bied ’n wye verskeidenheid musiek – van groot konserte tot intieme klassieke musiekuitvoerings.

Clover Aardklop 2012 – program

2012-07-26 Die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees se program bied ’n wye verskeidenheid musiek – van groot konserte tot intieme klassieke musiekuitvoerings.

Wys my jou inboks, dan wys ek jou myne

Bibi Slippers 2012-07-26 "Dalk is ons almal, in hierdie dae van hiperteks en virtuele woorde, gereduseer tot inbokse met asems." 

Maanschijnbaai: Jo en Sue deur Chanette Paul

2012-07-26 "Die Maanschijnbaaiers sit behoorlik regop toe die Calitz-vroue die dorpie in oorlede Casper se pienk Cadillac binnevaar. As dit maar al was."

LitNet-blits #15

Naomi Meyer 2012-07-26 LitNet-blits #15
Top