André P Brink gesels oor Philida

  • 0

 

 

Op Saterdag 13 Oktober is André P Brink die gasspreker by Protea Boekwinkel (Stellenbosch). Hy sal om 11:00 met Naas Steenkamp in gesprek wees oor sy slaweroman, Philida wat onlangs verskyn het.  Skakel (021) 882 9100 vir meer besonderhede of stuur ’n e-pos na ls.protea@mweb.co.za.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top