Pasgelaai
Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Verrekening van variëteite in die onderwys
2012-07-13 "Enige lewende taal word gekenmerk deur die feit dat die taal in sy struktuur op verskillende grammatiese vlakke variasie vertoon (Van Rensburg 1997:11)."
Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Die historiese dinamika van Kaaps – toe en nou
2012-07-13 "In hierdie voordrag word die prosesse wat toentertyd en hedendaags by die vorming van taal aan die werk was en is, bekyk, en in die besonder op Kaaps van toepassing gemaak. Begrippe soos pidginisering en kreolisering as vernuwingsmeganismes, en ook as taalneerslag van sosiale kragte, word duidelik gemaak, asook die dikwels omstrede proses van standaardisering."
Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Kaaps in koerante
2012-07-13 "Die digitale media plaas koerante onder nóg meer druk in ’n hoogs mededingende medialandskap."
Moonprint Productions and Resolution Health team up to promote recycling
2012-07-13 Resolution Health Medical Scheme and Moonprint Productions NPC launched a partnership last month. This move will see the facilitation and promotion of recycling awareness at music and artistic events across the country, as well as at schools. Moonprint’s Ronel Nel shares all the exciting details with Steyn du Toit.
Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Twee betekenisvolle momente in die geskiedenis van Kaaps
2012-07-13 "Twee sake kom in hierdie voordrag aan bod. Eerstens is daar die identifiseer van die vroegste Kaaps. In die eerste periode van die geskiedenis van Afrikaans – die voor-1652-periode – is die eerste Kaaps opgeteken."Oktober: Intense romanse wat ook dieper vrae vra?
2012-07-13 "Jo is ’n alleenloper wie se lewe in die volgende paar weke amper onomkeerbaar uitmekaar gaan val."
Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Oor mag, kreolisering en Kaaps
2012-07-13 "Vir taalnavorsers is van die hoofaannames dat Standaardafrikaans ‘n ideaaltipe is en dat geen spreker werklik die standaardvariëteit besig nie; dat ons almal een of ander subvariëteit praat."Soom: Die grens tussen vryheid en voorskrif
2012-07-13 Soom "dra swaar aan die verwagtings en ambisies van die digtende akademikus", sê Gunther Pakendorf.Kaaps in fokus-simposium
2012-07-13Van 19 tot 20 Julie val die soeklig op die UWK-kampus op die taalvariëteit Kaaps – met ’n simposium, kultuuraand en uitstallings. Die simposium sal jou ’n geleentheid bied om met akademici en ander kundiges saam te praat oor Kaaps, terwyl bekendes in die teater-, musiek- en mediawêreld jou meer oor die ekonomiese waarde van hierdie variëteit sal vertel. Stiek yt!
National Arts Festival: Hol het obsessie as brandstof
2012-07-13 Obsessie, kilojoules en ’n vreesgedrewe “weghol” is die brandstof vir Nicola Hanekom en Hol.Little Foot bied ’n ander blik op ’n populêre tema
2012-07-13 Little Foot is ’n ander blik op die baie populêre tema by vanjaar se Nasionale Kunstefees, naamlik die ontstaan en nalatenskap van die oermens in Afrika, die sogenaamde Cradle of Human Kind.
Sinkhuisie weer eens
2012-07-13 Sinkhuisie kom hier in en ek vra hom oor die huis en hy beduie wat ek eintlik reeds weet: Die ou sinkhuisie is toe verkoop.
Twee-uur se afspraak half vier
2012-07-13 Ek stel haar gerus dat ons nie meer druk sal plaas nie. Sy moet ontspan; gaan kry die karre in en hou aan werk. Binnekort is hulle weer aan-die-gang. Ons sal help.
Afrikaanse Taalraad op pad in Suid-Afrika
2012-07-12 As deel van sy program Ontmoet gemeenskappe rondom Afrikaans lê ’n afvaardiging van die Afrikaanse Taalraad (ATR) eerskomende Woensdag (18 Julie) besoek af aan Atlantis.Skryf in vir Julie se Lekkerlit-boekkompetisie: Kristel Loots se Eendagmooi
2012-07-12 Elke maand kan een leser R1 000 kontant wen deur op LAPA se facebook-blad ’n maklike vraag oor die Lekkerlit-boek van die maand te beantwoord.
