TV
LitNet keeps you up to date on the latest TV programmes and news.
Persverklaring en uitnodiging: Voorleggings ingewag vir Jan Rabie-Rapportprys 2026
2025-11-06Uitgewers word uitgenooi om boeke in te skryf vir die Jan Rabie-Rapportprys 2026 vir debuut- of tweede prosawerke in Afrikaans. Die prys maak deel uit van die Netwerk24 kykNET Rapport-boekpryse en word jaarliks toegeken.
Persverklaring: Joalette vat weer die pad met haar potjie deur Namibië
2025-10-31Ná ’n geurige eerste seisoen is Op pad met my potjie terug vir nog heerlike avonture vanaf Vrydag 28 November 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144) – en dié keer verken Joalette de Villiers ander dele van Namibië. Sy reis verder en dieper die land in om nog meer unieke gemeenskappe, plekke en potjies te ontdek.
Dokkie vertel wie die ware Leon Schuster is
2025-10-29"Leon Schuster is ’n nasionale skat en seker naas Madiba, oor generasies heen, die bekendste mens in Suid-Afrika," sê Rian van Heerden, vervaardiger van Schuster. Maryke Roberts gesels met hom en Leon Schuster oor dié kykNET-reeks.
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025 en binnekort op kykNET: Appels en tee
2025-10-15Appels en tee vertoon binnekort op kykNET. Daar is ook ’n gelyknamige produksie by vanjaar se Toyota Stellenbosch Woordfees waar jy die akteurs kan ontmoet. Lees die onderhoud en gaan koop gou kaartjies!
Skermgreep: Monster: the Ed Gein story – ’n TV-resensie
2025-10-14"Die kyker betrap hom- of haarself dat hulle die sliertige moordenaar eintlik bewonder."
Commendatio: Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir fiksie 2025
2025-09-27"Onrus op Steynshoop is daarom nie net ’n roman wat die hoogtepunt van 2024 se fiksie is nie, dit is ook ’n hoogtepunt in Winterbach se oeuvre."
Commendatio: Jan Rabie-Rapportprys vir debuut en tweede prosawerke 2025
2025-09-27"Dit is ’n uitsonderlike boek: verpletterend én lieflik, vol harde werklikheid én hart."
Commendatio: Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2025
2025-09-27"Haar stem. Dit is haar stem wat klokhelder na jou roep."
Commendatio’s: Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2025
2025-09-27Lees Bibi Slippers se commendatio’s van die 2025-boekresensiewenners.
Commendatio: Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2025
2025-09-27"ek en jy bestaan nie is ’n hoogtepunt in Danie Marais se oeuvre."
Commendatio: Herman Binge-filmprys 2025
2025-09-27"Vriende, medelesers, PJO Jonker se roman Die Onsigbare is ’n boek van hoop."
Persverklaring: Netwerk24 kykNET Rapport-pryse 2025
2025-09-27"Trantraal en Africa is twee van die sewe pryswenners wat Saterdagaand 27 September 2025 op ’n glansfunksie by die Mount Nelson-hotel in Kaapstad bekroon is vir skryfwerk wat gedurende 2024 verskyn het. Altesaam vyf boekpryse en twee resensiepryse met ’n totale prysgeld van R1,4 miljoen was op die spel."
Persverklaring: Kortlyste vir die Netwerk24-kykNET-Rapport-resensiepryse 2025 bekend
2025-09-09Die kortlyste vir die Netwerk24-kykNET-Rapport-boekresensiepryse is nou bekend.
Suid-Afrikaanse filmmakers wys hul slag by 13de kykNET Silwerskermfees: ’n feesoorsig
2025-08-29"Natuurlik kon daar net ’n handjievol wenners wees, maar vir vier glansdae by The Bay Hotel in Kampsbaai het die land se voorste akteurs, regisseurs, kinematograwe en vervaardigers hul oomblikke van glorie op die blou tapyt geniet."
kykNET Silwerskermfees 2025: Hen – ’n onderhoud
2025-08-21"Ons het baie vroeg besluit om Hen in swart en wit te verfilm. Kleur sou te veel verduidelik, te veel versag. Weg is die warm rooi van bloed of sonlig wat die veld mooi maak. Jy’t bloot tekstuur, beweging en stilte. Dit dwing ’n mens om nader te kyk."
kykNET Silwerskermfees 2025: My f*k Marlize – ’n onderhoud
2025-08-18"Ons het doelbewus elemente van vermaak ingesluit, maar altyd met die Horns se essensie in gedagte. Die film moes voel soos ’n tuisvideo – eerlik en intiem."
Persverklaring: Kortlyste van die Netwerk24-kykNET-Rapport-boekpryse bekend
2025-08-10Hier is vanjaar se kortlyste.
What to watch: A TV guide
2025-08-07"Feeling overwhelmed with all the shows on offer? Here is a list of highly rated shows to watch, covering varying genres."
Persverklaring: TV-benoemings vir vanjaar se kykNET-Silwerskermtoekennings 2025 bekend
2025-07-30Elke jaar gaan die gesogte kykNET-Silwerskermtoekennings vir Film en TV net van krag tot krag. En vanjaar se televisiebenoemdes, wat verskeie genres en formate insluit, weerspieël weer eens die uitsonderlike talent en kreatiwiteit in die Afrikaanse vermaaklikheidslandskap.
Persverklaring: Showmax se Diepe waters-span maak hul harte oop vir dierewelsyn op Mandela-dag
2025-07-28"Diere het nie 'n stem nie. Ons moet hul stemme wees. Al wat hulle gee, is liefde, en hulle verdien dieselfde."
