TV

Volg saam met LitNet die jongste TV-programme en -nuus.
LitNet keeps you up to date on the latest TV programmes and news.

Robinson Regstreeks: Afrikaans en die US-taalbeleid

2011-11-11 Die drastiese afname in Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch is die dryfkrag agter die eis van ’n groep besorgde jonger-geslag Maties en burgerlike organisasies dat Afrikaans op dié kampus van uitwissing gered moet word.

Robinson Regstreeks: Skelmstreke

2011-07-15 Robinson Regstreeks, Sondagaand 17 Julie 2011 19:30–20:00 op KykNET Robinson Regstreeks, nou in spitstyd op Sondagaand 19:30. Suid-Afrikaners is sat van misdaad. Dikwels is daar ook nog die frustrasie dat jou naaste polisiekantoor ...

Top