TV

Volg saam met LitNet die jongste TV-programme en -nuus.
LitNet keeps you up to date on the latest TV programmes and news.

Thomas@ op TV

2013-04-17 LAPA Uitgewers se Thomas@-reeks is verfilm en is die 16de April 2013 die eerste keer op TV uitgesaai. Kyk na foto's van die reeks se bekendstellingsgeleentheid in Kaapstad.

MK Awards wéér 'n sukses

Henry Cloete 2013-03-27 "Planne = Digitaal. Daar gaan ’n groot verskuiwing plaasvind vir die kanaal. Hierdie gaan nie ’n negatiewe ding wees nie en gaan inteendeel die kanaal meer toegangklik maak vir mense wat dit tans nie kan 'access' nie."

Brendon Daniels en Die Boland Moorde

Henry Cloete 2013-03-19 "Die hoofrolle in beide Boland Moorde en ’n fliek wat later vrygestel word, tel seker as my persoonlike hoogtepunte. Akteurs droom oor hoofrolle."

Karen Meiring oor die 2013 kykNET Fiëstas

Henry Cloete, Karen Meiring 2013-03-06 "Ek voorsien geen grense nie, net oop horisonne. ’n Verhouding wat gee en neem en vir alle betrokke partye voordelig is."

kykNET se Kokkedoor is op pad

Henry Cloete 2013-02-12 "Om oor onthoukos te praat is ’n intieme storie, ’n verhoudingsaak. Wanneer mans oor hierdie kos praat, word hulle so week soos babahondjies."

US Woordfees 2013: kykNET Deurnag Teaterfees ’n "baanbreker-inisiatief"

Henry Cloete 2013-02-08 "Uiteraard moes dit ook stukke wees wat redelik vinnig kan in en uit trek, sodat ons gehoor nie te lank sit en wag en dan vaak word nie."

KykNET Hoogtepunte – Februarie 2013

2013-02-04 KykNET se hoogtepunte vir Februarie 2013.

MK Awards 2013 nominasies aangekondig

2013-02-01 Nou dat die volle lys MK Awards 2013 nominasies aangekondig is, kan aanhangers tussen 1 Februarie en 8 Maart stem op MK se webwerf en Facebook blad.

Thomas@ is om die draai

Henry Cloete 2013-01-23 "Die program, waarvan die tweede reeks op die oomblik vervaardig word, is gebaseer op Diedericks-Hugo se gewilde reeks jeugboeke."

Onderhoud: MK se Jean Jordaan

Louise Pieterse 2013-01-11 "Selfs nadat hy vir die vierde keer vir melk in sy koffie moet vra, kan mens steeds die glimlag in sy stem hoor en kan hy onverpoosd sy stories voortsit."

Video's: MK GWM Rocks Toer

2013-01-09 Onder meer het Straatligkinders, Winterstasie, Ekhouvanjou, Okay! en Oros In ’n Lang Glas deelgeneem aan die toer ...

André van der Merwe op Robinson Regstreeks

2012-12-14 André van der Merwe is die voltydse koorleier en dirigent van die Stellenbosch Universiteitskoor.

'n De Kat-wonderwêreld

Elzida Becker, Naomi Meyer 2012-12-11 "Innovering is ons leuse. Hou die pers in die middel van 2013 dop." Elzilda Becker gesels oor De Kat.

kykNET hoogtepunte – Januarie 2013

2012-12-07 Kayla is die reeks se hoofkarakter. Sy is slim, spontaan en baie talentvol. Haar passie in die lewe is haar liefde vir musiek en om te sing.

Ouverture op kykNET

2012-12-04 Die hoogs populêre en gevierde Andre Rieu, wat Suid-Afrika vanjaar weer besoek het, lei sy groot geselskap in ’n meesleurende uitvoering in sy tuisstad Maastricht in Nederland.

MK MVP-video's binnekort vrygestel

Chrizane Geldenhuys, Stephan Potgieter 2012-11-21 Die derde MK Musiekvideoprojek-wenners se video’s word Donderdagaand die 22ste November in Kaapstad bekendgestel. LitNet het met MK se inhoudsbestuurder, Stephan Potgieter, gesels oor die proses en dít waarna ons later hierdie week kan uitsien.

KykNET Musiek ondersteun die plaaslike musiekbedryf

Chrizane Geldenhuys, Stephan Potgieter 2012-11-21 As jy mal is oor Afrikaanse musiek, kan jy nou inskakel op DSTV se kanaal 146. KykNET het op 13 November ’n eksklusief Afrikaanse musiekkanaal geloods. Ons het by Stephan Potgieter, KykNET Musiek se inhoudsbestuurder, gaan hoor hoekom die kanaal gróót nuus is.

Dagbreek wil breër Afrikaanse publiek ingelig hou

Kabous Meiring 2012-11-14 "Dus is ons baie bewus van die uitdaging om relevant te bly, op die hoogte, maar ook nie alles vir almal probeer wees nie."

KykNET-hoogtepunte – November 2012

2012-10-24 Dagbreek is die Afrikaanse betaalkanaal se varsgebakte ontbytprogram wat weeksdae tussen 06:00 en 08:00 opgedis sal word om kykers krag vir die dag te gee.

"Die ouer ek" is nommer 1!

2012-10-22 Verlede jaar se Sing 'it-wenner vir 'n musiekvideo is tans nommer een op MK (DStv 324)!
Top