André van der Merwe op Robinson Regstreeks

  • 0

Robinson  Regstreeks,  Woensdag aand,  26 Desember  2012;
21:00 – 21:30 op KykNet.

Robinson Regstreeks, op ‘n Woensdagaand om 21:00.

André van der Merwe is die voltydse koorleier en dirigent van die Stellenbosch Universiteitskoor. Die koor het vanjaar ‘n eerste plek ontvang by die wêreld-korespele in Cincinatti, Ohio. Ons leer André beter ken, wat hom inspireer, ook oor die sukses van die koor vanjaar, en hoe musiek oor grense heen, mense nader aan mekaar kan bring.

Sluit by ons aan.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top