TV
LitNet keeps you up to date on the latest TV programmes and news.
Onderhoud: Huisgenoot-kykNET SuperSkouspel2015
2015-08-18Daar's 'n "groot musikale energiegolf" agter die supersterre op die verhoog. Elsabe Laubser vertel van die orkes by die Huisgenoot-kykNET SuperSkouspel 2015.
Quentin Krog, Ballade vir 'n enkeling-regisseur: "Die filmbedryf is ’n heel ander soort dier"
2015-08-04"Terugskouend sou ek waarskynlik gehou het van dit waarvan elke regisseur in die wêreld sou hou met hul afgehandelde produkte (behalwe miskien Stanley Kubrick), en dis meer tyd."
Op die stel van Op die Spel
2015-07-29"Marike van der Watt was die wenner van die tweede episode van kykNET se nuwe speletjiesprogram Op die Spel. Sy vertel vir die LitNet-lesers van haar ondervindinge agter die skerms."
Spelling is nie kinderspeletjies nie
2015-07-24Skryf ek die woord los of vas? "Maklik! Skryf ʼn hutsteken (#) voor die woord en skryf dan alles vas! #maklikereël."
Onderhoud: Musikant Schalk van der Merwe oor die Republiek van Zoid Afrika
2015-07-13"Die Republiek van Zoid Afrika was 'n absolute fees om deel van te wees. TV is maar 'n langdurige affêre, maar dit was ‘n voorreg gewees – die legendariese gaste (bly kyk, mense, daar is legendes op pad) saam met wie ek die geleentheid gekry het om te speel was ‘n hoogtepunt."
Beer Adriaanse oor Buurtwag: "Ons benadering was om net toneel vir toneel ons alles te gee"
2015-07-07Met Buurtwag was die risiko in groot rooi letters in kontrakte dikker as my voorarm uitgespel en dit het telkemale gevoel asof enigiets wat skeefloop, direk sou lei tot die dood, die tronk of kreatiewe ballingskap.
kykNET & kie loods nuwe sepie
2015-07-02Die opwindende nuwe sepie, Suidooster, bring die talente van top Suid-Afrikaanse sterre bymekaar, terwyl dit ook vir plaaslike akteurs en tegnici ʼn waardevolle platform sal bied om hulle talente ten toon te stel.
Corné van Rooyen gesels oor Hollywood in my huis
2015-06-30"Die groot ding vir my as ’n filmmaker is dat my werk ’n unieke persoonlikheid en stem moet hê – of dit nou ’n drama, riller of ’n romcom is."
Die wenner van kykNET se eerste Koekedoor-reeks
2015-06-05'n Noord-Kapenaar dra die kroon as bobaasbakker van dié realiteitsprogram.
TWEE: "Ons gaan nou gooi – dis tyd"
2015-05-13"Op die ou end wil ’n mens eerlikheid behou, maar jy wil ook geen mense vervreem nie. So om hardegat te wees en mense te vervreem om ’n kleiner nismark gelukkig te hou, is beslis nie die beste besigheidsbesluit nie. So ons moet nog daaroor dink en kyk hoe ons dit gaan benader."
Onderhoud: Coenie de Villiers oor 'n Ander wêreld
2015-05-08"Dis onderwerpe wat so effe aweregs is, maar wat my interesseer. Ons vang vis saam met die oorblywende handlynvissers van die Weskus, ry langafstand saam met trokdrywers, bly saam met boemelaars en bergies, bring nagte saam met noodwerkers deur."
Springbokstories op kykNET
2015-04-20"Die program is in 'n baie ligte luim en van die staaltjies wat uitkom is skreeusnaaks, so al hou jy nie van rugby nie, gaan jy nog steeds lekker saam lag."
Ballade vir 'n Enkeling-lied: toe en nou
2015-03-16 Die Heuwels Fantasties sing die temalied van die nuwe Ballade vir 'n Enkeling-film. Hunter Kennedy gesels met Naomi Meyer oor die verwerking van 'n liedjie wat hy self ook uit sy kleintyd onthou.Wenners van die kykNET Fiëstas 2015
2015-03-06 Die wenners van die 2015 kykNET Fiëstas is op 5 Maart 2015 in die Kunstekaap aangekondig. Hier is foto's van die kleurryke aand.Regstreekse uitsending van kykNET Fiëstas gaan die sterre behoorlik laat skitter
2015-03-04 Op 5 Maart 2015 rol kykNET vir die vyfde keer die bloutapyt uit vir ’n glansryke toekenningsgeleentheid om die rolspelers en talent in die Afrikaanse kunste te vereer. Hierdie glansryke geleentheid sal vir die tweede keer regstreeks uitgesaai word op kykNET, DStv kanaal-144.Kyk wat maak Chris Chameleon nou
2015-02-24 Nie net is hy by die US Woordfees 2015, aan die reis, sing en skryf nie, maar hy bied ook 'n reeks aan op kykNET, waarvan hy in dié onderhoud vir Naomi Meyer vertel.Agter elke man: Boer soek 'n vrou-deelnemers vertel
2015-01-26 Die sewende seisoen van Boer soek 'n vrou op kykNET het ten einde geloop en almal wonder wat nou gebeur. Naomi Meyer het by twee van die vroulike deelnemers gaan uitvind.Onderhoud met Sandra Prinsloo
2015-01-06 Omtrent kykNET se Sandra op 'n drafstap: "Die afgelope paar jaar was ek behoorlik op ’n galop en nie net ’n drafstap nie!"Deborah Steinmair se Spieëlbeeld op kykNET
2014-12-08 "Om vir TV te skryf is soos kopieskryf in die sin dat dit minder kreatief is, dis eerder ’n vaardigheid, soos handwerk: jy moet bitter knap wees, maar jy is ’n woordsmid, ’n woord-mechanic. Jy moenie skiem jy’s ’n digter nie, hoor."Dit ruk & riel van Loeriesfontein tot Kleindrakenstein
2014-12-02"’n Eeue oue dansvorm wat amper onder apartheid gesneuwel het, herleef weer as oud en jonk veldskoene aantrek en die riel trap dat die stof so staan."
