TV
LitNet keeps you up to date on the latest TV programmes and news.
Waar is ons manlike amateurbakkers?
2016-04-26Op kykNET se Koekedoor-logo pryk daar 'n haan. Clifford Roberts het opgemerk dis die enigste een: daar is hierdie seisoen net een manlike bakker tussen die henne. Clifford het agter die skerms gaan skrop.
Wenner aangekondig: Wen saam met kykNET se Die Boekklub
2016-04-06Een van LitNet se lesers het 'n verbeelde TV-episode in die styl van kykNET se Die Boekklub geskryf. Sy het 'n lekker boekpakkie gewen.
US Woordfees 2016: Daar doer in die fliek deur Leon van Nierop
2016-02-24Leon van Nierop: "In ’n tydperk waarin dit in ’n toenemende mate lyk of Afrikaans gemarginaliseer word, is die Afrikaanse film aan die begin van 2016 op een van die beste plekke waar hy nog ooit was."
kykNET se Fiëstas 2016: En die wenners is …
2016-02-18Die wenners van vanjaar se kykNET Fiëstas is Donderdagaand by ’n glansgeleentheid by die Staatsteater in Pretoria bekend gemaak. Hier's die wenners.
US Woordfees 2016: Een Maal was daar ... Johnny Hamman
2016-02-18Johnny Hamman, een van die kykNET Kokkedoor-wenners van 2014, gesels oor sy kookboek - wat by die US Woordfees 2016 bekendgestel word.
Fiëstas: Regstreekse uitsending van glansaand
2016-02-10Hierdie produksies, heelwat daarvan te sien by vanjaar se US Woordfees, is benoem vir Fiësta-toekennings: "Son. Maan. Sterre. het agt benoemings gekry, Amper, Vrystaat, Die Dag is Bros en In Glas het elk vyf benoemings, Liewe Heksie: Flower Power en Skuldeiser spog met vier benoemings elk, Santa Gamka met drie benoemings en Buite Blaf die Honde Swart, Nie As Ek Sing Nie: Laurika Rauch en Al Lê die Berge Nog So Blou het elk twee benoemings gekry."
Onderhoud: Alex Hamilton maak kuns meer toeganklik
2016-02-03Alex Hamilton, visuele kunskurator van die US Woordfees, gesels met Ilza Roggeband oor sy benoeming in die kategorie Beste Prestasie in Visuele Kuns by vanjaar se kykNET Fiëstas.
Milan Murray: Fiësta-benoeming 'n welkome pluimpie
2016-01-27"Dis die 'vierde muur' wat my fassineer. Daardie gevoel dat ek inkyk in iemand anders se wêreld."
Moet-sien-foto's: kykNET-Rapport Boekpryse 2015
2015-11-23Die wenners van vanjaar se kykNET-Rapport Boekpryse sowel as die Jan Rabie-Rapportpys is aangekondig tydens ’n middagete by die Atlantic Imbizo Studio in Kaapstad op Donderdag 19 November 2015. Kyk hierdie foto's en voel of jy self daar was.
Kom kuier by Die boekklub op kykNET
2015-11-17As jy LitNet lees, sal jy Die boekklub op kykNET wil kyk. Lees hoekom.
fliekNET – ’n geskenkkanaal vir die somervakansie
2015-11-09fliekNET is kykNET se geleentheidskanaal vir die somervakansie. Klik hier vir skedules en besonderhede.
Onderhoud oor kykNET se Namibië: ‘n plek om dop te hou
2015-09-16In Namibië: "Afrikaans word erken as een van die tale waarin mens kan bou en groei."
kykNET Silwerskermfees 2015: Onderhoud oor Skewe Reënboog
2015-09-04"Die film vertel die storie van Willem – ‘n skisoïed, vasgeknel in Reënboognasie-idealisme."
kykNET Silwerskermfees 2015: Oorsig en foto's
2015-09-03"kykNet se gewilde en glansryke Silwerskermfees is soos ‘n binneaarse inspuiting. Die effek is onmiddellik."
kykNET Silwerskermfees 2015: Boers at the End of the World | Boere op die aardsdrempel
2015-08-26"Afrikaans is fossilised there. Their idea of what it means to be Afrikaans comes from an earlier time. Interestingly, as the linguist Andries Coetzee points out in the film, this also means that they predate apartheid."
kykNET Silwerskermfees 2015: Onderhoud met Jaco Botha
2015-08-26"Die lewe bly maar die beste storieverteller."
kykNET Silwerskermfees 2015: Onderhoud met Antoinette Louw
2015-08-25"Want ons kan en ons het die talent. Ons hoef vir niks terug te staan nie."
Onderhoud, program en inligting: kykNET Silwerskermfees 2015
2015-08-25"Wie kan nié opgewonde raak oor ‘n filmfees in Kampsbaai nie?"
