Thomas@ op TV

  • 0

LAPA Uitgewers se Thomas@-reeks is verfilm en is die 16de April 2013 die eerste keer op TV uitgesaai. Kyk na foto's van die reeks se bekendstellingsgeleentheid.


Carina Diedericks-Hugo (heel links), skrywer van die reeks, is hier saam met Lisbé du Toit, Diané le Grange, Elna le Grange en Johan Anker (wat die rol van Thomas in die reeks vertolk) by die bekendstellingsgeleentheid.


Johan Anker en Janic Botha, speel albei in die reeks.


Johan Anker, Diané le Grange en Elna le Grange lag vir die skoolhoof in die reeks, Oros, se oranje gholfhemp.

Foto's: Elzebet Stubbe

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top