TV

Volg saam met LitNet die jongste TV-programme en -nuus.
LitNet keeps you up to date on the latest TV programmes and news.

MK is ... die naam van ’n Prestige Pendoring

Naomi Meyer, Nico Nel 2012-10-04 "... dit (was) belangrik om steeds spesifiek die Afrikaanse jeug te oortuig dat MK net so cool is soos al die internasionale kanale waarmee ons kompeteer en dat Afrikaans ’n taal is waarin jy steeds kan rock." Ogilvy Johannesburg en MK gesels oor hul groot toekenning.

kykNET wat is alles by Clover Aardklop 2012

Nico Nel, Naomi Meyer 2012-09-27 Tjiff en Tjaff kom kuier weer vanjaar in lewende lywe by al die kinders wat saam met hul ouers Aardklop toe kom. Naomi Meyer vra Nico Nel, kykNET, MK & Koowee se Waarnemende Bemarkings- & Publisiteitsbestuurder, waar kykNET nog betrokke is by vanjaar se Aardklop, sodat feesgangers hul bywoningsgeleenthede kan beplan.

Sing 'it 2011 se MK musiekvideo: Dans Dans Lisa en Pierre Smith

Dans Dans Lisa , Pierre Smith 2012-09-10 Die wag is verby! Hier is die musiekvideo vir verlede jaar se Sing 'it-wenliedjie, "Die ouer ek", geskryf deur Pierre Smith en opgeneem deur Dans Dans Lisa.

kykNET-hoogtepunte: September 2012

2012-09-07 Moet nie hierdie September enige van jou gunsteling programme op kykNET mis nie!

DPK gesels oor Die Buurtwag

Henry Cloete, Beer Adriaanse 2012-09-07 "Alles het in plek geval. Ons wou hierdie high profile akteurs gebruik en ek was half bang om hulle te bel ... Maar ná 'n dag en 'n half het ons almal gehad!"

Wenners by die kykNET Silwerskerm-fees

2012-09-06 Films, skrywers en akteurs wat bo die res uitgestaan het, het ook toekennings ingepalm.

Die poppe dans in Wolwedans – Naomi Meyer gesels met Leon van Nierop

Leon van Nierop, Naomi Meyer 2012-09-05 "Ek voel Wolwedans is tuis in elke medium, want ek het dit spesifiek vir daardie mediums geskryf en die reëls vir daardie mediums probeer gehoorsaam ... Al wat Wolwedans nog moet word, is ’n musical!"

Pendoring 2012-finaliste bekendgemaak

2012-08-31 Ná  ’n rekordoes inskrywings, is Pendoring trots om aan te kondig dat daar vanjaar 92 Pendoring-finaliste is.

Eugène Marais (1871–1936): ’n lewensoorsig

Chris Barnard 2012-08-16 Na aanleiding van Die Wonderwerker wat spoedig landwyd vertoon, deel Chris Barnard hier ’n lewensoorsig van Eugène Marais.

Katinka Heyns vertel van Die Wonderwerker

Katinka Heyns, Naomi Meyer 2012-08-15 Dis Katinka Heyns se eerste fliek in veertien jaar en die hele land is opgewonde net by die noem van haar naam. Sy gesels met Naomi Meyer oor die enigmatiese Marais, oor die vrugbare teelaarde van die verbeelding – en die soeke na ’n bobbejaan.

Silwerskerm Filmfees om die draai

2012-08-14 Vanjaar vind die Silwerskerm Filmfees vanaf 3 tot 5 September by The Bay Hotel in Kampsbaai plaas.

Sons of Settlers: Met ’n kopknik aan gister lê groot dinge voor

Annie Klopper 2012-08-08 "Dit is bittersoet ballades wat dit goed laat voel om so ’n bietjie droefgeestig te wees."

Robinson Regstreeks: Vrouemaand

2012-08-08 "Ons hoor wat hulle motiveer en hulle gee raad oor hoe vrouens hulle volle potensiaal kan bereik."

Robinson Regstreeks: Verhoudings en seksualiteit

2012-08-08 "Dis vrouemaand en om dit te vier, gesels ons oor ‘n kwessie wat alle vroue raak – verhoudings en seksualiteit."

Silwerskerm Filmfees: "Die filmbedryf lê vir kykNET nog altyd baie na aan die hart"

Henry Cloete 2012-08-07 "kykNET se betrokkenheid, veral by Afrikaanse produksies, is sonder twyfel een van die belangrikste maniere om die behoud van Afrikaans op ons televisiestelle te verseker."

Die Silwerskerm Filmfees, in samewerking met kykNET & NuMetro

2012-08-03 "Die filmfees is gekweek om nuwe talent in ons bedryf te identifiseer en die voorbehoud van Afrikaanse rolprente en kortfilms te verseker."

kykNET-hoogtepunte: Augustus 2012

2012-07-24 kykNET se hoogtepunte vir Augustus 2012.

Kykers by raaisels betrek

Henry Cloete 2012-07-20 "Die stories is heeltemal fiktief," sê Louis Pretorius, een van die skrywers en vervaardigers van die nuwe kykNET-reeks Die Boland Moorde.

Wat is 'n taal?

2012-07-19 Wat is ’n taal? Wat maak hom rats en gespierd? Wat laat hom oorleef?

Robinson Regstreeks: Willie Esterhuyse

2012-07-04 Volgende week is dit Nelson Mandela se verjaardag – die man wat allerweë die simbool was van die hoop vir die oorbrugging van die geskiedenis se diepgroewe van vrees en verwagting.
Top