Robinson Regstreeks: Inge Lotz

  • 0



Robinson Regstreeks 
Woensdag aand, 18 April
21:00 – 21:30 op KykNet

Robinson Regstreeks word nou in ’n nuwe tydgleuf uitgesaai: 21:00 op ’n Woensdagaand.

Die raaiselagtige moord op die die Matie-student Inge Lotz in Maart 2005, het die land geskud. Die moordenaar is nooit vasgetrek nie.

Inge se pa, prof Jan Lotz praat sy hart uit, oor jare van smart en die soeke na antwoorde.

Sluit by ons aan.

   

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top